ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 325

John Gilchrist

John Dow Fisher Gilchrist was n Skotse igtioloog, wat igtilogie as n wetenskaplike dissipline in Suid-Afrika gevestig het. Hy was instrumenteel in die ontwikkeling van mariene biologie in Suid-Afrika en die ontstaan van n wetenskaplik-gebaseerde ...

George Gordon (Plantkundige)

George Gordon was n Britse plantkundige wat vir die Londense Plantkundige Vereniging as voorman van die Horticulturele Vereniging Tuine by Chiswick, naby Londen, gewerk het. Gordon is veral bekend vir sy werk op konifere, The Pinetum in 1858, gev ...

Ratko Janef

Ratko Janef was n Joego-Slawiese en Serwiese kernfisikus en n lid van die Masedoniese Akademie van Wetenskap en Kuns.

Ivan Murray Johnston

I. M. Johnston, was n Amerikaanse plantkundige. Hy het by Pomona College in Claremont, Kalifornie en Harvard-universiteit gestudeer. Sy plantversamelings word gehuisves in die Rancho Santa Ana Botaniese Tuin, in Claremont, en in die Grey Herbariu ...

Ibn Khaldun

Ibn Khaldun was n Arabiese historikus, astronoom, ekonoom en wiskundige. Dit word beweer dat hy n voorloper van die moderne dissiplines van sosiologie en demografie was. Hy is veral bekend vir sy boek, die Muqaddimah of Prolegomena "Inleiding". D ...

Friedrich Kasimir Medikus

Friedrich Kasimir Medikus was n Duitse dokter en plantkundige. Hy is in Grumbach gebore, en het later die direkteur van die Universiteit van Mannheim Theodoro Palatinae Mannheim en kurator van die botaniese tuin in Mannheim geword. Hy het die ver ...

Magdalena K. P. Smith Meyer

Magdalena Kathrina Petronella Smith Meyer was n akaroloog wat beskou was as n wêreld deskundige oor myte van landboukundige belang en bekend was as "die moeder van die rooi spinnekopmyte van die wêreld". Sy het meer as 700 nuwe spesies en 25 nuwe ...

Francis John Newhook

Francis John Newhook, OBE was die hoof van die Skool vir Plantpatologie aan die Universiteit van Auckland, Nieu-Seeland. Hy was die eerste plantpatoloog by die universiteit as medeprofessor, en vanaf 1969 n persoonlike voorsitter. Voorheen was hy ...

Eduard Ludvik Pospichal

Eduard Ludvik Pospichal was n Oostenrykse plantkundige van Tsjeggiese ouerskap, wat in Litomyšl in Bohemie gebore is. Pospichal was n onderwyser by n sekondêre skool in Trieste. Hy is die skrywer van Flora des Oesterreichischen Küstenlandes ", n ...

Hans Ramberg (geoloog)

Moet nie met Hans Erik Ramberg, die sokkerspeler verwar word nie. Hans Ramberg 15 Maart 1917 - 7 Junie 1998 was n Noorweegs-Sweedse geoloog. Die mineraal rambergiet is na hom vernoem.

William Sage Rapson

William Sage Rapson was n Nieu-Seelandse en Suid-Afrikaanse-chemikus. Sy aanvanklike loopbaan was in organiese chemie, maar hy het na anorganiese chemie oorgegaan met besondere klem op goud. Sy navorsingsbelange tydens sy loopbaan het gewissel va ...

Gustav Heinrich von Bongard

Augustus Gustav Heinrich von Bongard was n Duitse plantkundige, wat in St. Petersburg in Rusland gewerk het. Hy was een van die eerste plantkundiges om nuwe plante wat destyds in Alaska ontdek is, te beskryf. Dit sluit spesies in wat nou van groo ...

Friedrich Ernst Ludwig von Fischer

Friedrich Ernst Ludwig Fischer was n Russiese plantkundige wat in Duitsland gebore is. Hy was vanaf 1823 tot 1850 die direkteur van die St Petersburg botaniese tuin. Hy het in 1804 sy doktorsgraad aan die Universiteit van Halle behaal, en daarna ...

Anekdotiese bewyse

Anekdotiese bewyse is getuienis uit staaltjies: bewyse wat op n informele manier versamel is en wat baie of geheel en al op persoonlike getuienis staatmaak. Die term word soms in n wettige konteks gebruik om sekere soorte getuienis of bewyse te b ...

Determinisme (filosofie)

Determinisme is ’n filosofiese begrip waarvolgens elke gebeurtenis of stand van sake veroorsaak word deur vroeere gebeurtenisse volgens die kousale wette wat die wêreld regeer en beheer. ’n Radikale interpretasie sluit die menslike vrye wil uit o ...

Empirisme

Empirisme is n filosofiese stroming waarin gestel word dat kennis uit die ervaring voortspruit. Die empirisme word traditioneel beskou as n filosofie wat die teenoorgestelde verteenwoordig van die rasionalisme, wat die rede en die denke aanwys as ...

Oneindigheid

Oneindigheid is ’n begrip wat iets sonder grense of iets groters as enige natuurlike getal beskryf. Dit staan teenoor eindigheid, iets wat wel n einde of grense het. Filosowe spekuleer al lank oor die aard van oneindigheid. Zenon van Elea omstree ...

Teorie

Teorie is n kontemplerende en rasionele tipe abstrakte of veralgemenende denke, of die resultate van sulke denke. Afhangende van die konteks, kan die resultate byvoorbeeld insluit algemene verduidelikings van hoe die natuur werk. Die woord het sy ...

Wiskunde

Wiskunde word algemeen gedefinieer as die studie van patrone in strukture, verandering en ruimte; meer informeel gestel, kan n mens sê dat dit die studie van getalle en syfers’ is. Uit die formele oogpunt gesien is dit die ondersoek van aksiomati ...

Wiskundige

Wiskundiges bestudeer nie slegs nie maar doen ook navorsing, n kwessie wat prominent hier genoem moet word omdat daar n algemene wanindruk by leke bestaan dat alles aangaande wiskunde reeds bekend is. Die publikasie van nuwe ontwikkelings in wisk ...

Wiskundige terminologie

n Groot aantal tegniese woorde en terme word in wiskunde ingespan. Die terme verskyn dikwels in woordsomme, lesings en in die gedrukte media. Baie van hierdie woorde is algemene Afrikaanse terme, maar kan n meer spesifieke, nie-ooglopende beteken ...

Abakus

n Abakus is n rekenkundige toestel, dikwels saamgestel as n houtraam met krale wat op drade gly. Dit was in gebruik eeue voor die aanvaarding van die geskrewe Hindoe-Arabiese numeriese stelsel en word steeds algemeen gebruik deur handelaars en kl ...

Absolute waarde

In wiskunde is die absolute waarde van n reele getal die nie-negatiewe waarde van die getal sonder inagneming van die getal se teken. Die absolute waarde van -10 is gelyk aan 10, waar die absolute waarde van 10 ook gelyk is aan 10. Dit kan dus ge ...

Afgeleide

In die wiskunde en veral die differensiaalrekening is die afgeleide van n funksie by n punt die helling van die raaklyn aan die grafiek van die funksie op die punt. Die woord afgeleide is hier om die waarheid te sê n afgekorte term vir die begrip ...

Afronding (Wiskunde)

In wiskunde verwys gewone afronding na die proses waarmee n getal vervang word met sy naaste heelgetal. Dus word 6.3 afgerond na 6 toe en 4.8 is afgerond 5. n Spesiale geval is as die syfer direk na die desimale komma n 5 is, en dan word daar alt ...

Amplitude

Die amplitude van n veranderlike is die meting van die verandering oor n sekere tydperk of tussenpose. Daar is verskillende tipes amplitudes - waarvan almal funksies is van die ekstreme waardes van die veranderlike - waarvan n paar hier onder ver ...

Analitiese meetkunde

Analitiese meetkunde is die studie van meetkunde deur van algebraïse beginsels gebruik te maak. Die gebruik van reele getalle om resultate oor kontinue lineêre meetkunde te lewer is afhanklik van Cantor-Dedekind se aksioma. Gewoonlik word die car ...

Babiloniese metode

Die Babiloniese metode, ook bekend as Heron se metode, is n tegniek om die vierkantswortel van n getal te bepaal. Dit is waarskynlik die oudste metode hiervoor. Die metode is iteratief, dit wil sê dat hy n rowwe waarde vir n vierkantswortel neem ...

Bewys deur oneindige afkoms

In wiskunde is n bewys deur oneindige afkoms n bepaalde soort bewys deur teenstrydigheid wat op die minste heelgetalbeginsel staatmaak. Een tipiese toepassing is om aan te toon dat n gegewe vergelyking geen oplossings het nie. Tipies toon n mens ...

Binomiaalstelling

Die binomiaalstelling beskryf in elementêre algebra die algebraïese uitbreiding van die magte van n binoom. Volgens die stelling is dit moontlik om die mag n {\displaystyle ^{n}} tot n som wat terme in die vorm van a x b y c {\displaystyle ax^{b} ...

Biseksie metode

Die biseksie metode is n Iteratiewe metode in numeriese analise wat gebruik word om die wortel van n gegewe funksie f {\displaystyle f} te bepaal.

Desimale plekke

In wiskunde is die desimale plekke van n getal n aanduiding van die noukeurigheid waarmee die getal weergegee word. Dit verwys na die aantal syfers, wat na die desimale komma volg, wat behou word. Dus is 0.123 n getal met drie desimale plekke, en ...

Diagonaal dominante matriks

In wiskunde en lineêre algebra word n matriks as diagonaal dominant beskryf wanner die absolute waarde van die diagonale elemente groter of gelyk is as die som van die absolute waarde van die ander terme in die ry. Daar is drie gevalle wanner daa ...

E (wiskunde)

Die getal of die wiskundige konstante e is die grondtal van die natuurlike logaritme en word dikwels gedefinieer as: e = 1 + 1 + 1 × 2 + 1 × 2 × 3 + 1 × 2 × 3 × 4 + ⋯ {\displaystyle e=1+{\frac {1}{1}}+{\frac {1}{1\times 2}}+{\frac {1}{1\times 2\t ...

Eindige versameling

n Eindige versameling is n versameling in wiskunde wat n eindige aantal elemente besit. Die versameling { 2, 4, 6, 8, 10 } {\displaystyle \{2.4.6.8.10\}\,\!} is byvoorbeeld n eindige versameling met vyf elemente. Die aantal elemente van n eindige ...

Eksponensiële funksie

Die eksponensiele funksie, genoteer as exp of e x, is soos die naam aandui, n funksie van die eksponent wat die getal e as grondtal gebruik, en wat ook die grondtal van die natuurlike logaritme is. Die eksponensiele funksie is n belangrike en vee ...

Ergodisiteit

In wiskunde en fisika beteken die byvoeglike naamwoord ergodies eenvoudig dat n sisteem aan die ergodiese hipotese voldoen, of dat die sisteem in die studieveld van ergodiese teorie val. n Meer presiese wiskundige definisie is as volg: Laat X, Σ, ...

Fermat se laaste stelling

Fermat se laaste stelling is n stelling in getalleteorie wat sê dat geen positiewe heelgetalle a {\displaystyle a}, b {\displaystyle b} en c {\displaystyle c} die vergelyking a n + b n = c n {\displaystyle a^{n}+b^{n}=c^{n}} vir enige heelgetalwa ...

Fraktaalmeetkunde

Fraktaalmeetkunde of verdelingsmeetkunde is die meetkunde wat die graad van onreelmatigheid meet van bepaalde tipes onreelmatige vorms. Die term fraktaal word afgelei van latynse begrip fractus wat die oppervlak van n gebreekte steen aandui. n Fr ...

Funksie

In wiskunde druk n funksie n afhanklikheid van een element in terme van n ander uit. Gewoonlik word die begrip gebruik in die tradisionele konteks waar die elemente getalle is. n Funksie f is dus n afbeelding van getalle wat voorskryf wat die fun ...

Geheueloosheid

In waarskynlikheidsleer is geheueloosheid n eienskap van sekere waarskynlikheidsverspreidings: die eksponensiele verspreidings en die meetkundige verspreidings.

Gelykheid (wiskunde)

In wiskunde, is gelykheid die verhouding tussen twee hoeveelhede, of tussen twee wiskundige-uitdrukkings, en beweer dat die hoeveelhede dieselfde waarde het. Die gelykheid tussen A en B is geskryf: A = B, en is uitgespreek: A is gelyk aan B. Die ...

Getal

n Getal is n aantal of hoeveelheid wat in n syfer, of n reeks daarvan, uitgedruk word. Getalle kan ook in woorde uitgedruk word, soos een, twee, drie. Getalle word gebruik om mee te tel en om somme mee uit te werk. Getalle kan ook vir ander doele ...

Gewone breuke

’n Breuk is een deel van ’n hele en word geskryf met een getal bo ’n ander getal bv. ’n Breuk is dus altyd kleiner as 1. Ons dui breuke aan deur die volgende skryfwyse te gebruik: In ’n breuk soos 3 5 {\displaystyle \left{\frac {3}{5}}\right} noe ...

Groep (wiskunde)

In abstrakte algebra is n groep n versameling met n binêre operasie wat sekere aksiomas, soos onder uiteengesit, bevredig. Die versameling heelgetalle met optelling is byvoorbeeld n groep. Die vertakking van wiskunde wat groepe bestudeer staan be ...

Grootteorde

’n Grootteorde is ’n skaal van enige getal waar elke grootte of waarde van iets in ’n vasgestelde verhouding staan tot die vorige grootte of waarde. Die getal wat die meeste as skaal gebruik word, is 10. Dan is elke volgende waarde 10 keer soveel ...

Halfleeftyd

Die halfleeftyd van n radio-aktiewe stof is die tyd wat dit neem vir die helfte van n monster om radio-aktiewe verval te ondergaan. Die term word ook in die farmaseutiese en ander bedrywe gebruik. Die halfleeftyd van n geneesmiddel is die tyd wat ...

Indiana pi-wetsontwerp

Die Indiana pi-wetsontwerp is n naam wat aan wetsontwerp 246 van die 1897-sitting van Indiana se Algemene Vergadering gegee is. Die pi-wetsontwerp het berug geword vanwee die poging om n wiskundige waarheid deur middel van n wet te probeer vaslê. ...

Iteratiewe metode

In numeriese analise is n iteratiewe metode n metode om n probleem op te los deur herhaaldelik opeenvolgende benaderings te vind vir die oplossing deur vanaf n aanvanklike raaiskoot af te skop. Hierdie benadering staan in kontras met direkte meto ...

Kettingreël

Die kettingreeel is n formule vir die bepaling van die afgeleide van n funksie wat die komposisie is van twee funksies. Die meeste funksies is saamgestel uit n aantal eenvoudige funksies, waarvoor die afgeleide makliker bepaal kan word. As n funk ...