ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 308

Geologiese Museum van die Universiteit van Kopenhagen

Die Geologiese Museum van die Kopenhagen is n geologie museum gelee op Oster Voldgade, in die noordoostelike hoek van die Botaniese Tuin van Kopenhagen, in Kopenhagen, Denemarke. Soos die botaniese tuin, is die museum deel van die wyer verskeiden ...

Groot Egiptiese Museum

Die Groot Egiptiese Museum, ook bekend as die Giza-museum, is ’n museum wat by Giza, Egipte, gebou word en artefakte van Antieke Egipte sal huisves. Dit word beskryf as die grootste archeologiese museum ter wêreld, en sal volgens plan in 2015 ope ...

Guitars – the Museum

Guitars - the Museum is n kitaarmuseum in Umeå, Swede. Die museum is in n baksteengebou gelee wat voorheen n skool die Vasaskolan gehuisves het. Behalwe die museum is daar ook n rock-klub, n restaurant en n musiekwinkel in die gebou. Die museum i ...

Hermitage

Die Hermitage in Sint Petersburg is een van die grootste en omvangrykste kuns-en-kultuurhistoriese museums in die wêreld. Daar is internasionale takke in Amsterdam, Londen, Las Vegas en Ferrara in Italie. Die Hermitage hou die Guinness-wêreldreko ...

Internasionale Tennisheldesaal

Die Internasionale Tennisheldesaal is in Newport, Rhode Island, in die VSA gelee. Dit bring hulde aan spelers van en bydraers tot tennis en sluit ’n museum en tennisbane in.

Louvre

Die Louvre is n baie groot museum in die hart van Parys, Frankryk. Dit lê noord van die Seine en kan maklik met die moltrein bereik word. Die Louvre Paleis wat die museum huisves, was oorspronklik n fort wat in die 12de eeu deur Philip II gebou i ...

Natuurhistoriese Museum van Denemarke

Die Natuurhistoriese Museum van Denemarke is n natuurhistoriese museum gelee in Kopenhagen, Denemarke. Dit is geskep as n samesmelting van Kopenhagen se Dierkundige Museum, Geologiese Museum, Botaniese Museum, Sentrale Biblioteek en Botaniese Tui ...

Rijksmuseum

Die Rijksmuseum is n Nederlandse museum wat gewy is aan kuns en geskiedenis en wat in Amsterdam gelee is. Die museum is gelee op die Museumplein in die buurt Amsterdam-Suid, naby die Van Gogh-museum, die Stedelijk Museum Amsterdam en die Concertg ...

Musiek

Musiek is n vorm van kuns wat georganiseerde klanke en stiltes bevat. Dit word uitgedruk in terme van toonhoogte, ritme en die kwaliteit van klank. Musiek kan gebruik word vir die kunssinnige of die estetiese, kommunikasie, vermaak of seremoniese ...

Afrikaanse musiek

Afrikaanse musiek weerspieel die diversiteit van die Afrikaner: Sedert die tagtigerjare was daar nie alleen tradisionele Boeremusiek benewens populêre musiek soos veral vervat in die Huisgenoot Skouspel nie, maar ook alternatiewe strome. Waar pop ...

Alban Berg Kwartet

Die Berg Kwartet was in 1970 gestig deur vier jong professors van die Weense Akademie van Musiek, en het sy eerste uitvoering gemaak in die Wien Konzerthaus in die herfs van 1971. Die weduwee van die komponis Alban Berg, Helene, het n vroeere pri ...

Alexander Kwartet

Die Alexander Stykkwartet is n strykkwartet wat in San Francisco gebaseer is. Die strykkwartet is in 1981 in New York gestig, en is sedert 1989 die inwonende ensemble van San Francisco Uitvoerings, en direkteure van die Morrison Kamermusieksentru ...

Amadeus Kwartet

Die Amadeus Kwartet was n wêreldbekende strykkwartet wat in 1947 gestig was en in 1987 ontbind het. Die kwartet is merkwaardig in die opsig dat dit regdeur sy lang bestaan sy oorspronklike stigterslede behou het. Die violiste Norbert Brainin, Sie ...

Beaux Arts Trio

Die Beaux Arts Trio was n gerekende klaviertrio een van die voorste musikale groepe wat bewonder en gevier was vir hul emosionele diepte en wye repertorium. Die trio het hul debuut op 13 Julie 1955 tydens die Berkshire Musiek-fees in Lenox, Massa ...

Blou Donau

Die Blou Donau is die titel van n Weense wals wat deur Johann Strauss jr. gekomponeer is. In 1866 kry Strauss opdrag om n werk vir die Wiener Männergesangverein Weense Mannesangvereniging te skryf. So ontstaan Op die skone Blou Donou. Hy skryf di ...

Blues

Vir die rugbyspan, sien gerus Blues rugbyspan. Blues is n musiekstyl en genre wat tussen 1860 en 1900 ontstaan het uit die musiek van die slawe in die Suide van die Verenigde State, onder andere in die Mississippidelta, tussen Memphis en New Orle ...

Boedapest Strykkwartet

Die Boedapest Strykkwartet was n strykkwartet wat vanaf 1917 tot 1967 bestaan het. Dit het oorspronklik uit drie Hongare en n Nederlander bestaan. Teen die einde van die bestaan daarvan het die kwartet uit vier Russe bestaan. n Groot aantal opnam ...

Borodin-kwartet

Die Borodin-kwartet is n strykkwartet wat in 1945 in die destydse Sowjetunie gestig is. Dit is een van die wêreld se langsbestaande strykkwartette. In 2015 het die kwartet sy 70ste bestaansjaar gevier. Die kwartet was vanwee hul opnames sowel as ...

Bossa nova

Bossa nova is n tipe Brasiliaanse musiek wat gedurende die laat 1950s en 1960s deur Antônio Carlos Jobim, Vinicius de Moraes en João Gilberto gepopulariseer is. Bossa nova is n ontspanne, melodieuse variant van samba wat sy oorsprong in die nagkl ...

Breakdown

n Breakdown is die gedeelte in n musikale werk wat uit die algemene melodie en ritme verwyder is en wat ten doel het om die stygende toonhoogte van die musiek te verlaag. Groepe waar kitaar n prominente rol speel, soos rock-, punk- en metal-groep ...

Castle Trio

Die Castle Trio is n klaviertrio wat reeds sedert 1984 optree en uitvoerings maak. Die lede van die Castle Trio is die pianis Lambert Orkis, die violis Marilyn McDonald en die tjellis Kenneth Slowik. Hulle speel dikwels op toepaslike periode inst ...

Cecilia (heilige)

Cecilia is die beskermheilige van musiek, een van die bekendste Romeinse martelaars van die vroee kerk, en histories gesien een van die mees bespreekte martelaars en heiliges. Volgens n laat-5de eeuse legende, was sy n adelike Romeinse burger wat ...

Danubius Kwartet

Die Danubius Strykkwartet of Danubius Kwartet is in 1983 in Hongarye gestig. Die lede daarvan is die violiste Judit Tóth voorheen Mária Szabó en Adél Miklós, die altviolis Cecilia Bodolai voorheen Agnes Apró en die tjellis Ilona Wibli, welke onde ...

Dirigent

Dirigeer is die kuns wat die leiding van n musikale uitvoering, soos n orkestrale - of koororkes, behels. Dit is al gedefinieer as "die kuns wat die leiding van gelyktydige uitvoerings deur verskeie spelers of sangers met gebruikmaking van gebare ...

EP

Die afkorting EP staan vir die Engelse term "extended play". Tans word die term in die musiekbedryf gebruik vir enige opname/CD wat te lank is om n enkelspeelplaat genoem te word maar te kort is om n album genoem te word. Die term vind egter sy o ...

Florestan Trio

Die Florestan Trio was n klaviertrio wat in 1995 in Londen, Engeland gestig was. Die trio se lede was Anthony Marwood, Richard Lester, en Susan Tomes. Die trio se opname van die eerste twee trios deur Schumann het in 1999 die Gramophone-toekennin ...

Frikkie van Biljon

Frikkie is op 24 Oktober 1985 in Klerksdorp gebore as die tweede seun van Hannes en Betsie van Biljon. Frikkie het begin sing op die vroee ouderdom van vyf jaar. Sy eerste solo-item het hy gelewer tydens ’n kerssangdiens in die AP Kerk op Viljoen ...

Geraas

Geraas is n lawaai, gedreun en enige klank wat onwelkom, ondraaglik en verontrustend is. Geraas word deur mense en diere se gehoorsintuie, die ore, waargeneem. Uitermatige geraas kan die ore beseer of selfs permanent beskadig. Mense wat geraas ma ...

Geraas in musiek

In musiek word geraas dikwels beskryf as harde, onmusikale en ongewenste klanke sonder toonhoogte, vaste aard en beheersing. Geraas is ’n belangrike komponent van die klank van die mens se stem en alle musiekinstrumente, veral by slaginstrumente ...

Gregoriaanse gelyksang

Gregoriaanse gelyksang is die sentrale tradisie van Westerse gelyksang, n vorm van monofoniese, onbegeleide heilige sang in Latyn in die Rooms-Katolieke Kerk. Gregoriaanse gelyksang het hoofsaaklik in die negende en tiende eeu in Sentraal- en Wes ...

Grindcore

Grindcore is n ekstreme fusion genre van punk musiek en swaar metaal wat ontstaan het in die middel-1980s. Dit trek inspirasie uit die mees grof-klinkende musikale style: punk en ekstreem metaal. Grindcore is gekenmerk deur n geraas-gevulde klank ...

Grondtoon

Die grondtoon van n komplekse geluid is gewoonlik die laagste frekwensie van die klank wat ontstaan as n noot op die instrument gespeel word en is gewoonlik ook die waargenome toonhoogte. Die grondtoon ontstaan gewoonlik deurdat die verskillende ...

Guarneri

Guarneri, dikwels na verwys in die ver-Latynse vorm Guarnerius is die familienaam van n groep uitsonderlike luitmakers; afkomstig van Cremona in Italie; wat in die 17de en 18de eeue geleef het, en wie se aansien vergelykbaar is met die van die Am ...

Harmonie

Hierdie artikel handel oor musiekharmonie. Harmonie is die kuns van die gebruik van akkoorde in musiek. Daar word soms daarna verwys as die "vertikale" element van musiek, met melodie die "horisontale" element. Harmonie is soms die resultaat van ...

Heavy metal

Heavy metal is n genre van rock musiek wat tussen 1968 en 1974 ontstaan het, hoofsaaklik in die Verenigde Koninkryk en die Verenigde State. Met sy wortels in blues-rock en psychedelic rock, het die orkeste wat heavy metal geskep het, n dik, groot ...

IPod

iPod is n tipe draagbare mediaspeler wat deur Apple ontwerp en versprei word. Die iPod-projek is in Oktober 2001 van stapel gestuur. Daar is tans n verskeidenheid iPod-produkte: die oorspronklike hardeskyfgebaseerde iPod classic, die iPod touch ( ...

Juilliard Strykkwartet

Die Juilliard Strykkwartet is n strykkwartet wat klassieke musiek speel. Die kwartet is in 1946 by die Juilliard Skool van Musiek in New York deur William Schuman gestig. Die oorspronklike lede was die violiste Robert Mann en Robert Koff, die alt ...

Julia (Chris Rea liedjie)

Julia is n liedjie deur die Britse sanger-liedjieskrywer Chris Rea wat in 1993 vrygestel is as die hoof-enkelsnit van sy dertiende studio album Espresso Logic. Die liedjie, wat deur Rea geskryf en geproduseer is, is gewy aan Rea se dogter Julia C ...

Kodály Kwartet

Die Kodály Kwartet is n strykkwartet wat in 1966 in Boedapest, Hongarye gestig is, en het oorspronklik as die Sebestyén-kwartet bekend gestaan. In 1969, met die goedkeuring van die Ministerie van Kultuursake van die Hongaarse Republiek, neem die ...

Kontrapunt

Kontrapunt is n komposisietegniek wat op die melodiese selfstandigheid van die afsonderlike stemme gebaseer is; dit is die oudste vorm van meerstemmigheid wat tot op hede in die Westerse kunsmusiek in gebruik gebly het. Veral van die 14e tot die ...

Koraal (musiek)

Koraal is die naam wat aan verskillende verwante musiekvorme gegee word wat hul oorsprong in die musiekgenre van die Lutherse koraal het: n Ingewikkelder toonsetting van n gesang-agtige melodie bv. die koraalfantasie-agtige vorm in Bach se Schübl ...

LaSalle Kwartet

Die LaSalle Kwartet was n strykkwartet wat van 1946 tot 1987 aktief was. Dit was gestig deur die eerste violis Walter Levin. Die LaSalle kwartet se naam is toe te skryf aan n woonstel in LaSalle Straat in Manhattan, waar sommige van sy lede gewoo ...

Lazer

Lazer is n genre van rockmusiek wat ontstaan het tussen 2015 en 2018, hoofsaaklik in Wit-Rusland en die Verenigde State. Met sy wortels in synth-rock en nu-metal, het die orkeste wat lazer geskep het, n dik, groot klank ontwikkel wat gekenmerk wo ...

Ludwig Strykkwartet

Die Ludwig Strykkwartet, somtyds ook eenvoudig na verwys as die Ludwig Kwartet, is n Franse strykkwartet wat in 1985 gestig is nadat dit eerste prys tydens die Conservatoire National Supérieur de Musique de Paris verower het. Na die stigting daar ...

Lys van komposisies deur Fritz Kreisler

Vioolconcerto in C majeur in die styl van Vivaldi ook rangskik vir viool en klavier - sien hieronder I. Allegro energico ma non troppo; II. Andante doloroso; III. Allegro molto

Lys van Stradivarius-instrumente

n Stradivarius strykstok, die Koning Karel IV strykstok wat toegeskryf word aan die Stradivari werkswinkel, vorm tans deel van die versameling van die National Music Museum - Voorwerp nommer: 04882 - aan die Universiteit van Suid-Dakota in Vermil ...

MD-skyf

Die MD-skyf is n ontwikkeling van Sony, wat destyds n teenvoeter teen Philips se Compact Cassette was, maar dit was nie baie suksesvol nie. Die skyf werk volgens die opto-magnetiese tegnologie. Al twee hierdie komponente moet saamwerk om inligtin ...

Melodiese beweging

Melodiese beweging is die aard van die beweging in n melodie, insluitende die nabyheid of afstand van opeenvolgende toonhoogtes of note in n melodie. Dit kan beskryf word as konjunk of disjunk, stapsgewys, spronggewys of geen beweging, onderskeid ...

Mikrofoon

n Mikrofoon is n elektromagnetiese onderdeel wat geluid in n elektriese sein omskakel sodat die klank vir versterking plaaslik en/of elders weergegee kan word, asook om n geluidsopname mee te maak. n Mikrofoon is n omsetter wat geluidstrillings i ...

MuseScore

MuseScore is n gratis musieknotasiesagteware in WYSIWYG en n kostedoeltreffende alternatief vir professionele programme soos Sibelius en Finale. Dokumente kan gedruk word as gegraveerde bladmusiek of in PDF- of MIDI- formaat gestoor word. Die Sag ...