ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 30

IP-adres

n IP-adres is n unieke nommer, soortgelyk aan n telefoonnommer, wat deur masjiene gebruik word om na ander masjiene te verwys wanneer inligting oor die Internet versend moet word; die Internet Protokol bestuur hierdie kommunikasie. n Voorbeeld va ...

IRC

IRC is n internet-kommunikasieprotokol wat gebruik kan word vir kletskamers. Dit is veral geskik vir groepsgewyse kommunikasie, maar direkte een-tot-een kommunikasie tussen persone word ook toegelaat. IRC is oorspronklik in Finland deur Jarkko Oi ...

JavaScript

JavaScript is n multiparadigma-programmeertaal wat verskeie style ondersteun, insluitend objekgeorienteerde, funksionele, prototipegebaseerde en gebeurtenisgedrewe programmering. Die meerderheid webblaaiers gebruik en ondersteun die taal. Javascr ...

Kinetics Internet Protocol

Kinetics Internet Protocol is n netwerkprotokol vir inkapseling en roetering van AppleTalk-datapakkies oor internetprotokol. Dit beheer ook die roetetabelle. Dit is gedefinieer in RFC 1742. Apple-rekenaars het die gebruik van KIP aangeneem en ver ...

Kuber-fisiese stelsel

n Kuber-fisiese stelsel is n stelsel waarin n meganisme deur rekenaargebaseerde algoritmes beheer of gemonitor word. In kuber-fisiese stelsels is die fisiese en sagtewarekomponente diep verweef, en in staat om op verskillende ruimtelike en tempor ...

MSNP

Mobile Status Notification Protocol is die netwerkprotokol wat deur.NET Messenger Service vir MSN Messenger en ander Internet-gesels programmatuur soos Trillian en Windows Messenger gebruik word. Met elke groot verandering wat aan die protokol ge ...

Elon Musk

Elon Musk is n VSA-gebaseerde internet- en ruimtelanseringsentrepreneur. Hy het Suid-Afrikaanse, Kanadese en Amerikaanse burgerskap.

Nuusvoer

n Nuusvoer is n lys van artikels wat op n webbladsy geskep is, en wat mense wat nuuslesersagteware gebruik in staat stel om op hoogte te bly van watter webbladsye nuwe artikels op het sonder om die webbladsy herhaaldelik te moet besoek. Moderne w ...

Podsending

n Podsending of potgooi is n reeks digitale medialêers wat periodiek op die internet vrygestel word en dan deur gebruikers beluister of bekyk word. Gebruikers kan meestal inteken op podsendings, sodat nuwe episodes outomaties deur middel van webs ...

Safari (webblaaier)

Safari is ’n webblaaier wat deur Apple Inc. ontwikkel is en by die OS X en iOS-bedryfstelsels ingesluit word. Dit is aanvanklik as ’n betaweergawe op 7 Januarie 2003 bekendgestel op die maatskappy se OS X-bedryfstelsel. Dit het Apple se verstekwe ...

Secure Shell

Secure Shell is n protokol uit die toepassingslaag van die TCP/IP-protokolgroep. Die term ssh word gerieflikheidshalwe ook gebruik vir klientprogramme wat die protokol gebruik. SSH vervang ouer protokolle soos telnet, rlogin, en rsh/rexec en is n ...

Skakel

n Skakel is n HTML-verwysing na n ander webblad, dokument, lêer, prent, video of na n posisie in n dokument. n Skakel word in n webblaaier anders vertoon as die omliggende teks, byvoorbeeld deurdat dit onderstreep of n ander kleur is. n Prent kan ...

Skynprivaatnetwerk

n Skynprivaatnetwerk is n private kommunikasienetwerk wat dikwels deur maatskappye of organisasies benut word om vertroulik oor n openbare toeganklike netwerk te kommunikeer. Die boodskapverkeer van n SPN kan oor die openbare netwerkinfrastruktuu ...

TCP/IP

TCP/IP is n versameling protokolle wat algemeen vir kommunikasie tussen rekenaars gebruik word. Die naam TCP/IP is n samestelling van die twee bekendste protokolle van die TCP/IP-protokolsuite, naamlik die transmissiebeheer-protokol en het intern ...

Terugspoor

Terugspoor is protokol waarvolgens webjoernaal A n sein uitstuur na webjoernaal B. Op hierdie manier weet lesers van webjoernaal B dat daar op webjoernaal A n moontlike interessante artikel geplaas is. Terugspoor is dus n manier van reageer op n ...

The European Skeptics Podcast

The European Skeptics Podcast is n weeklikse potgooi wat aangebied word deur twee skeptici wat verskillende Europese skeptiese organisasies in Europa verteenwoordig: András Gábor Pintér uit Hongarye en Pontus Böckman uit Swede. Jelena Levin uit L ...

URI

n URI is n kompakte string karakters wat n netwerkbron identifiseer of daarna verwys. Die hoof doel van die verwysing is om bronne op n netwerk, tipies oor die Wêreldwye Web, te kan opsoek.

Webbediener

n Webbediener is n rekenaarprogram wat via n netwerk versoeke vir dokumente ontvang, dit dan opsoek, en aan die kliente wat die dokumente versoek het aanstuur. Die kliente is meestal webblaaiers en aflaaiprogramme. Die versoek aan die webbediener ...

Webblaaier

n Webblaaier is n sagtewareprogram wat gebruikers in staat stel om teks, prente en ander inligting op n webwerf op die wêreldwye web of n lokale netwerk te vertoon. Teks en prente op n webbladsy kan skakels bevat na nader webblaaie op dieselfde o ...

Webjoernaal

n Webjoernaal, is n webwerf wat gereeld – soms meer as een keer per dag – opgedateer word en waarop die inligting in chronologiese volgorde weergegee word. Besoekers vind ook op die tuisblad die mees onlangse bydraes. Die outeur skep in wese n lo ...

Webkruiper

n Webkruiper is n sagteware robot wat die wêreldwyde web op n metodiese en geoutomatiseerde manier deurblaai. Webkruipers maak gewoonlik n lokale kopie van die opgeroepte bladsye om hulle sodoende later te kan verwerk, soos byvoorbeeld om hulle t ...

Webwerf

n Webwerf of webtuiste is n versameling webblaaie, prente, videos en ander digitale bates wat op een of meer webbedieners bedryf word, en gewoonlik beskikbaar is vanaf die Internet, selfoon of n LAN. n Webbladsy of webblad is n dokument, tipies g ...

Wêreldwye web

Die Wêreldwye web, is n globale stelsel van geskakelde HTML-bladsye wat oor die Internet gelees kan word. n Webblaaier word gebruik om hierdie webbladsye wat teks, prente, beelde en videos bevat oop te maak. Deur op die skakels in die bladsye te ...

Windows Internet Explorer

Windows Internet Explorer is n webblaaier wat deur Microsoft ontwikkel word waarmee mens webbladsye op die Internet kan lees. Internet Explorer is een van die standaard komponente van die Windows-bedryfstelsel. Die blaaier is sedert 1999 die mees ...

XSL

XSL is n formele taal waarin beskryf word hoe XML-dokumente geformatteer moet word. Die taal bestaan uit twee dele: XSL-FO XSL Formatting Objects XSL Transform Extensible Stylesheet Language Transformations Hoewel daar al heelwat ondersteuning in ...

Joernalistiek

Joernalistiek het veral betrekking op die versamel en verwerking van bydraes tot die pers, televisie, radio en meer onlangs ook die internet. Die joernalistiek kan dui op algemene verslaggewing oor n wye spektrum onderwerpe in al vier die bogenoe ...

Fopnuus

Fopnuus is n vorm van pruljoernalistiek of propaganda wat uit doelgerigde disinformasie of blufstories bestaan wat via die tradisionele pers, uitsaai-nuusmedia of aanlyn-sosiale media gepropageer word. Fopnuus word geskryf en gepubliseer met die ...

Magnum Photos

Magnum Photos is n onafhanklike fotoagentskap wat as koöperasie bedryf en deur sy lede - almal fotograwe - besit word en kantore in New York, Londen, Parys en Tokio het. Die agentskap is op 27 April 1947 deur vier fotograwe - Robert Capa, Henri C ...

Redaksionele raad

Die redaksionele raad is n groep mense, gewoonlik by n publikasie, wat die toon en rigting bepaal wat die publikasie se redaksionele beleid sal neem.

Massamedia

Massamedia verwys na n verskeidenheid van media tegnologiee wat n groot hoeveelheid mense bereik via massa kommunikasie. Die tegnologiee waardeur hierdie kommunikasie plaasvind, bevat n verskeidenheid afsetpunte. Die tipe media maak dit moontlik ...

Afrikaanse Pers (1962) Beperk

Die Afrikaanse Pers Beperk was n persmaatskappy wat op 1 Julie 1962 ontstaan het uit die samesmelting van Afrikaanse Pers Beperk en Dagbreekpers Beperk en sodanig sake gedoen het tot dit in 1971 met Voortrekkerpers saamgesmelt het as Perskor. Op ...

BBC

Die British Broadcasting Corporation is die openbare uitsaaier van die Verenigde Koninkryk. Dit is in 1922 gestig as een van die oudste uitsaaiers ter wêreld. Sy hoofverantwoordelikheid is die uitsaai van onpartydige televisie- en radioprogramme ...

BBC Alba

BBC Alba is n digitale Skotse televisiekanaal wat Skots-Gaeliese programme uitsaai en gemeenskaplik bedryf word deur die nasionale Britse uitsaaikorporasie BBC en die media-onderneming MG Alba. Die kanaal is geloods op 19 September 2008. BBC Alba ...

CBC/Radio-Canada

Die Canadian Broadcasting Corporation /Radio-Canada is een van die wêreld se grootste openbare uitsaaikorporasies wat nasionale radio- en televisienetwerke vir Kanadese gehore in Engels en Frans bedryf. CBC/Radio-Canada saai daarnaas ook streeksg ...

Dagbreekpers Beperk

Dagbreekpers Beperk was n persmaatskappy wat in 1947 ontstaan het en danksy veral die sukses van sy Sondagkoerant, Dagbreek en Sondagnuus sodanig gegroei het dat dit in 1962 met die Afrikaanse Pers Beperk kon saamsmelt en n beherende aandeel in d ...

Willem de Klerk

Dr. Willem Johannes de Klerk was ’n Afrikaanse akademikus, predikant, redakteur van die oggendblad Die Transvaler en Sondagkoerant Rapport, stigterslid van die Demokratiese Party, die oudste broer van voormalige president F.W. de Klerk en seun va ...

Die Afrikaner

Die Afrikaner was ’n koerant wat as mondstuk van die Herstigte Nasionale Party opgetree het. Die eerste uitgawe het op 16 Januarie 1970 verskyn nadat die HNP op 25 Oktober 1969 van die Nasionale Party weggebreek het weens laasgenoemde se, volgens ...

Die Boerevrou

Die Boerevrou was die eerste Afrikaanse vrouetydskrif en het in Pretoria onder redakteurskap van Mabel Malherbe verskyn van Maart 1919 tot Desember 1931, toe dit gestaak moes word weens geldelike probleme, wat vererger is deur die Groot Depressie ...

Die Jongspan

Die Jongspan was die eerste weeklikse Afrikaanse tydskrif vir kinders. Dit het ontstaan uit Die Kleinspan, wat die eerste maal op 13 Februarie 1925 verskyn het as n rubriek in en later bylaag tot die Huisgenoot onder redaksie van M.E.R. mev. M.E. ...

Die Vaderland

Die Vaderland was n Afrikaanse middagblad in Johannesburg van 1936 tot 1988. Dit was die eerste Afrikaanse dagblad in die stad en tydens sy hele bestaan n vurige ondersteuner van die Nasionale Party, buiten van 1934 tot 1939 toe dit die Verenigde ...

Hoofstad (dagblad)

"Een van die gelukkigste en heilsaamste gebeurtenisse in ons Afrikaner-kulturele bedrywighede in die laaste klompie jare het voorgeval toe die eenheidstrewe van die Randse en die Hoofstadse Afrikanerdom op Maandag 1 April 1968 verseel is met die ...

Media24

Media24 is een van die toonaangewende publikasiegroepe in Afrika. Die groep het belange in koerante, tydskrifte, internet besighede, uitgewerye, private onderwys, drukperse en verspreidingsmaatskappye. Baie van dié publikasies en besighede is bek ...

MultiChoice

MultiChoice is n Suid-Afrikaanse maatskappy wat die DStv-satelliettelevisiediens bedryf. Dit is die grootste satelliet-televisiediens in Afrika suid van die Sahara. MultiChoice word deur die Naspers-mediakonglomeraat besit.

Naspers

Naspers is ’n multinasionale mediagroep en sy hoofbedrywe word toegespits op betaaltelevisie en internet-intekenaarplatforms, drukmedia, verspreiding, boekuitgewery, private onderwys en verwante tegnologiemarkte. Naspers se belangrikste maatskapp ...

Nuus

Nuus is wanneer mense oor aktuele gebeurtenisse skryf of praat. Nuus kan in verskillende vorme weergegee word, soos in koerante, tydskrifte, oor die televisie en die radio, ensovoorts. Nuusberigte kan bestaan uit: Politiek Tegnologiese uitvindsel ...

Oggendblad

Oggendblad was n oggendkoerant in Pretoria van 1 November 1972 tot 19 Februarie 1983 wat eers deur Oggendbladpers Bpk. en daarna deur Perskor uitgegee is. Harald Pakendorf was die stigterredakteur tot 1979, waarna hy redakteur van Die Vaderland w ...

Perskor

Perskor was n Suid-Afrikaanse persgroep. Dit is op 1 April 1971 gevorm toe twee bestaande Afrikaanse uitgewersgroepe, Voortrekkerpers en die Afrikaanse Pers Beperk, saamgesmelt het. Albei die groepe was in die destydse Transvaal gesetel en het me ...

Pretoria News

Die Pretoria News is n koerant wat deur Leo Weinthal gestig is en die eerste keer op 11 Junie 1898 in Pretoria verskyn het. Die koerant het publikasie gestaak tydens die Tweede Vryheidsoorlog, maar verskyn sedertdien daagliks. Die koerant word ho ...

Rand Daily Mail

Die Rand Daily Mail was n Johannesburgse oggendblad van 1902 tot 1985 en word algemeen gereken as die grootste teenstander in die Suid-Afrikaanse pers van die destydse regering.

Reuters

Reuters is n internasionale nuusagentskap met meer as 2 500 joernaliste in byna 200 lande. Hulle hoofkantoor is in Londen in die Verenigde Koninkryk. Reuters was tot 2008 n onafhanklike maatskappy, die Reuters Group plc, wat ook finansiele markda ...