ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 293

Jason Zumwalt

Jason Zumwalt is n Amerikaanse skrywer, akteur, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Urge en in die televisiereeks The Ranch.

Vuyolwethu Zungula

Vuyolwethu Zungula is n Suid-Afrikaanse politikus wat n stigterslid en die huidige president van die African Transformation Movement is. Hy het n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika in Mei 2019 geword. Hy is in Mthatha in die destyd ...

Daphne Zuniga

Daphne Zuniga is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Sure Thing, Spaceballs, en The Fly II, en in die televisiereeks Melrose Place.

José Zúñiga

José Zúñiga is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Alive, Mission: Impossible III, Next, en The Dark Tower.

Adam Zwar

Adam Zwar is n Australiese skrywer, akteur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Wilfred, Lowdown, en Agony.

Alan Zweibel

Alan Zweibel is n Amerikaanse skrywer, vervaardiger, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dragnet en North, en in die televisiereekse Saturday Night Live en Its Garry Shandlings Show.

Heinrich Zwemstra

Dr. Heinrich Martin Zwemstra is sedert 2005 ’n predikant in die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika, terwyl hy van 2008 tot einde 2011 in Zambie werksaam was waar hy sendingwerk gedoen en predikante opgelei het.

Chris Zylka

Chris Zylka is n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Kaboom, Shark Night 3D, Piranha 3DD, en The Amazing Spider-Man.

Per Fredrik Åsly

Per Fredrik Åsly is n Noorse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Creators: The Past en in die televisiereeks Vikings.

Óscar Arias

Óscar Arias Sánchez was president van Costa Rica van 1986 tot 1990 en van 2006 tot 2010. Hy het die Nobelprys vir Vrede in 1987 ontvang vir sy pogings om die Sentraal-Amerikaanse krisis te beeindig. Hy was ook n ontvanger van die Albert Schweitze ...

Adel

Die adel is ’n sosiale klas, gewoonlik net onder die koningshuis, wat in sommige gemeenskappe aangetref word wat ’n amptelike aristokrasie het. Hulle geniet voordele en ’n hoer sosiale status as die meeste ander klasse in ’n gemeenskap. Die voord ...

Battenberg-familie

Die Battenberg-familie was voorheen ’n morganatiese tak van die Huis van Hesse-Darmstadt, heersers oor die Groothertogdom Hesse in Duitsland. Die eerste lid was Julia Hauke, wie se swaer, groothertog Louis III van Hesse, haar in 1851 tydens haar ...

Grand Tour

Grand Tour was die vakterm vir die verpligte uitgebreide opvoedkundige en kulturele reis wat seuns uit Europese, maar veral Britse adellike families vanaf die Renaissance-tydperk deur Sentraal-Europa, Italie, Spanje, Portugal, en soms ook die Bal ...

Morganatiese huwelik

’n Morganatiese huwelik was ’n huwelik in veral Europa en in die besonder Duitsland waar een van die huweliksmaats, gewoonlik die vrou, van ’n laer stand as die ander was. Dit is ook ’n "huwelik met die linkerhand" genoem omdat die bruidegom die ...

Andor Semsey

Andor Semsey was n Hongaarse edelman en mineraloog. Die mineraal semseyiet, die hoof antimoonsulfied wat in 1881 deur József Sándor Krenner ontdek is, is na Andor Semsey vernoem.

Friedensreich Hundertwasser

Friedensreich Hundertwasser, volledige kunstenaarsnaam: Friedensreich Regentag Dunkelbunt Hundertwasser, geboortenaam: Friedrich Stowasser, was n Oostenrykse kunstenaar wat oorspronklik bekendheid verwerf het as skilder en grafikus, maar later sy ...

Jamal al-Din al-Afghani

Sajed Jamal al-Din al-Afghani, ook bekend as sajed Jamal ad-Din Asadabadi en algemeen bekend as Al-Afghani, was ’n politieke aktivis en Islamitiese ideoloog wat laat in die 19de eeu deur die Moslemwêreld gereis het. Hy was een van die stigters va ...

Pieter Kooistra

Pieter Kooistra, was n Nederlandse skilder, grafikus, fotograaf, beeldhouer, en skrywer. Hy was sosiaal betrokke en het die stigting Uno-inkomen opgerig, wat een van die eerste organisasies was wat vir n globale basisinkomste gepleit het.

Linus Pauling

Linus Carl Pauling was n Amerikaanse chemikus, biochemikus, chemiese ingenieur, vrede-aktivis, skrywer en opvoeder. Hy het meer as 1200 boeke en referate gepubliseer, waarvan omtrent 850 wetenskaplike onderwerpe behandel. New Scientist het hom ee ...

Begum Rokeya

Roquia Sakhawat Hossain, beter bekend as Begum Rokeya, was in die vroee 20ste eeu n skrywer en maatskaplike werker in die onverdeelde Bengale. Sy is wel-bekend vir die rol wat sy in die stryd vir geslagsgelykheid gespeel het. Begum Rokeya was ook ...

Javier Sicilia

Javier Sicilia Zardain is n Meksikaanse skrywer en aktivis. Sy liefde vir literatuur kom van sy vader af. Hy studeer filosofie aan die UNAM. Hy is stigter en/of medewerker van publikasies soos La Jornada, Proceso, Ixtus, Conspiratio, SERPAJ Méxic ...

Greta Thunberg

Greta Thunberg is n Sweedse klimaataktivis. Sy het bekend geword toe sy besluit het om elke skooldag na die somervakansie tot die Sweedse parlementsverkiesing op 9 September 2018 van die skool weg te bly en te betoog en met n banier buite die Swe ...

Biografie van Salvador Dalí

Salvador Dalí was n Spaanse kunstenaar een van die belangrikste skilders van die 20ste eeu. Sy lewensloop begin met sy geboorte op 11 Mei 1904, in Katalonie, Spanje, alhoewel daar n paar gebeurtenisse vóór sy geboorte plaasgevind het wat tot sy b ...

Outobiografie

n Outobiografie is a selfgeskrewe vertelling van n persoon se lewe. Die woord "autobiography" is in 1797 aanvanklik op neerhalende wyse deur William Taylor in die Engelse koerant, The Monthly Review, gebruik toe hy dit as n basterwoord uitgemaak ...

Suid-Afrikaanse biografiese woordeboek

Die Suid-Afrikaanse biografiese woordeboek bestaan uit biografiee van mense wat n rol van belang gespeel het in die geskiedenis van Suider-Afrika vanaf die 15de eeu tot 1982. Die 4 452 inskrywings sluit in staatslui, sport- en sakelui, skrywers, ...

The Room Where It Happened

The Room Where It Happened: A White House Memoir is n outobiografie van John Bolton, wat as die Amerikaanse veiligheidsadviseur vir president Donald Trump gedien het. Volgens Bolton is n voorskot van miljoen betaal. Einde Desember 2019 is een eks ...

Aladdin

Aladdin is n fiktiewe karakter in n bekende Midde-Oosterse verhaal, Aladdin en die Towerlamp. Die sprokie word in die boek, Duisend-en-een nag, aangetref. Dit is egter eers in die 18de eeu deur die Fransman Antoine Galland tot die versameling toe ...

Ali Baba

Ali Baba is n fiktiewe karakter in n bekende Midde-Oosterse verhaal, Ali Baba en die Veertig Rowers. Die sprokie word in die boek, Duisend-en-een nag, aangetref. Die verhaal is egter eers in die 18de eeu deur die Fransman Antoine Galland, die eer ...

Alice (Resident Evil)

Alice is n denkbeeldige personage en heldin uit die Resident Evil rolprentreeks, soos dit op die Resident Evil videospeletjie gegrond is. Hoewel sy nie as n speelbare karakter in die speletjies voorkom nie, tree sy uiteindelik met n aantal ander ...

Asterix

Asterix is die hoofkarakter in n Franse strokiesprent wat in die Antieke Mediterreense wêreld afspeel. Hy is n kort, koddige Galliese soldaat met n groot geel snor. Saam met sy groot vriend Obelix sê hy telkens die Romeine die stryd aan. Met die ...

Asterix die Galliër

Astérix le Gaulois is die eerste strokiesverhaal uit die Asterix-strokiesreeks deur René Goscinny en Albert Uderzo. Die boek stel die bekendste Asterix-reeks karakters bekend, waaronder Asterix en Obelix. Die film met dieselfde naam is in 1967 vr ...

Bilbo Baalens

Bilbo Baalens is ’n fiktiewe karakter wat ’n hobbit genoem word, in die wêreld van die" Midde-aarde”. Hy is die hoofkarakter in J.R.R. Tolkien se kinderfantasie Die Hobbit, asook ’n ondersteunende karakter in Die Heerser van die Ringe. Bilbo is o ...

Bagheera

Vir die spring-spinnekopgenus, sien Bagheera genus. Bagheera, die swartluiperd, is n denkbeeldige, manlike dierekarakter wat oorspronklik in Rudyard Kipling se Engelse Mowgli-verhale, The Jungle Book en The Second Jungle Book verskyn het. Hy is n ...

Barbie

Barbie is n gewilde pop in die vorm van ’n slanke jong meisie met ’n groot verskeidenheid modieuse klere. Die poppe word deur die Amerikaanse speelgoedfabrikant Mattel vervaardig. Die eerste Barbie-poppe is in Maart 1959 vrygestel. Dogtertjies ko ...

Batman

Batman is n fiktiewe superheld in strokiesprente, flieks en TV-programme wat veral psigopatiese misdadigers takel en gewone mense beskerm. Batman se vreesaanjaende mondering, met swart mantel en masker met gepunte ore, herinner aan n reusevlermui ...

Big Brother (George Orwell)

Big Brother is ’n karakter en simbool in George Orwell se distopiese roman 1984. In die verhaal is Big Brother die staatsleier, al het niemand hom nog ontmoet nie. Daar is oral foto’s van hom met die boodskap Big Brother is watching you ". Mense ...

Bloubaard

Bloubaard was ’n gewelddadige edelman in ’n ou Franse volksverhaal. Hy is etlike kere getroud en het telkens sy vrou om die lewe gebring. Die verhaal is deur Charles Perrault in sy boek Die mooiste sprokies van moeder gans opgeteken.

James Bond

James Bond is n fiktiewe spioen in die romans van die Britse skrywer Ian Fleming. James Bond is ’n onverskrokke, aantreklike geheime agent vir die Britse regering, met die kodenaam "007". Talle van die Bond-verhale is tot trefferflieks verwerk. H ...

Charlie Brown

Charlie Brown is die hoofkarakter van die Amerikaanse strokiesprent Peanuts, wat deur Charles M. Schultz bedink is. Hierdie strokiesverhaal word daagliks in talle lande oor die wêreld in koerante gepubliseer. In die storie is Charlie Brown ’n gaw ...

Bugs Bunny

Bugs Bunny is n haas in n strokiesprent wat gaande is oor wortels. Die karakter is deur Warner Bros vir hulle tekenreekse Looney Tunes en Merrie Melodies geskep, en het een van die bekendste tekenfilmfigure ter wêreld geword. Bugs is veral bekend ...

Rhett Butler

Rhett Butler is die manlike hoofkarakter in die roman Gone With the Wind. Hy word veral onthou vir sy woorde aan Scarlett O’Hara: Frankly, my dear, I dont give a damn! Die roman is in 1936 deur Margaret Mitchell gepubliseer. In die gelyknamige ro ...

Claude Émile Jean-Baptiste Litre

Claude Émile Jean-Baptiste Litre is n fiktiewe karakter wat in 1978 deur Kenneth Woolner van die Universiteit van Waterloo as n grap geskep is om die gebruik van n hoofletter L vir die liter eenheid te regverdig. Die SI-stelsel laat gewoonlik die ...

Jacques Clouseau

Jacques Clouseau, beter bekend as inspekteur Clouseau, is ’n komiese karakter in die Pink Panther -flieks. Clouseau is ’n Franse polisieman wat sonder opset dom foute begaan en ongelukke veroorsaak. Die rol is afwisselend deur Peter Sellers, Alan ...

DArtagnan

D’Artagnan is een van die hoofkarakters in die roman Die drie musketiers deur Alexandre Dumas. In die storie is hy ’n vriend van die drie musketiers en beleef hy talle avonture saam met hulle. Die karakter is gebaseer op die lewe van Charles de B ...

Fritz Deelman

Fritz Deelman is n Afrikaanse James Bond-agtige karakter geskep deur Leon Rousseau in die 1950s. Die eerste Fritz Deelman-stories is as ’n reeks in Die Jongspan gepubliseer en daar het uiteindelik 8 boeke tussen 1956 en 1963 verskyn. Fritz is n l ...

Don Juan

Don Juan is n legendariese fiktiewe pierewaaier wie se verhaal al baie keer vertel is deur verskillende skrywers. El burlador de Sevilla y convidado de piedra is n toneelstuk wat deur Tirsa Molina rondom 1630 gepubliseer is en in die 14de eeu afs ...

Graaf Dracula

Graaf Dracula is die titelkarakter en hoof-antagonis in Bram Stoker se 1897-rilroman Dracula. Hy word beskou as die model vir alle daaropvolgende vampiere. Hy word ook in die roman uitgebeeld as die oorsprong van weerwolf-legendes. Dracula is ’n ...

Fox Mulder

Fox William Mulder is ’n denkbeeldige FBI Spesiale Agent, wat in die Amerikaanse Fox-televisiereekse, The X-Files en The Lone Gunmen optree, waar die wetenskapfiksieprogramme handel oor regeringsameswerings met die doel om die waarheid omtrent ru ...

Captain Hook

Captain Hook is n bose seerower met ’n metaalhaak in die plek van een van sy hande. Hy is die geswore vyand van Peter Pan in die toneelstuk en boek, Peter Pan, deur J.M. Barrie. Hook se regterhand is soos dit n tipiese seerower betaam met n haak ...

Iron Man

Iron Man is n fiktiewe karakter en n superheld in die Marvel Comics Wêreld. Die karakter is geskep deur skrywer en redigeerder Stan Lee, ontwikkel deur teksskrywer Larry Lieber, en ontwerp deur kunstenaars Don Heck en Jack Kirby. Hy maak sy eerst ...