ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 199

Joe McGluwa

Joseph Job McGluwa is n Suid-Afrikaanse politikus wat van 2015 tot 2020 die leier van die Demokratiese Alliansie in die Noordwesprovinsie was. Hy dien sedert 16 Augustus 2018 as lid van die Nasionale Vergadering. McGluwa was voorheen, van 2009 to ...

Mary Elizabeth McGlynn

Mary Elizabeth McGlynn is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Cowboy Bebop, Steven Universe, Star Wars Rebels, en Critical Role.

Jamie McGonnigal

Jamie McGonnigal is n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Kizuna en in die televisiereekse One Piece en F-Zero GP Legend.

Matt McGorry

Matt McGorry is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Orange Is the New Black en How to Get Away with Murder.

Elizabeth McGovern

Elizabeth McGovern is n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Ordinary People, Once Upon a Time in America, en The Handmaids Tale, en in die televisiereeks Downton Abbey.

Terry McGovern (akteur)

Terry McGovern is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente THX 1138, American Graffiti, en Mrs. Doubtfire.

Kathleen McGowan

Kathleen McGowan is n Amerikaanse skryfster wat met haar romanreeks The Magdalene Line internasionale sukses behaal het. Haar boeke is al in vyftien tale vertaal. McGowan, n boorling van Hollywood, Kalifornie, het op die ouderdom van 21 as versla ...

Rose McGowan

Rose McGowan is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Grindhouse, Planet Terror, en Death Proof, en in die televisiereeks Charmed.

Melinda McGraw

Melinda McGraw is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Dark Knight en in die televisiereekse The X-Files, Mad Men, Men of a Certain Age.

Phil McGraw

Phil McGraw is n Amerikaanse vervaardiger, skrywer, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Scary Movie 4 en Madea Goes to Jail, en in die televisiereekse Dr. Phil en Bull.

Jim McGreevey

James Edward McGreevey is n Amerikaanse Demokratiese politikus. Hy was die 52ste goewerneur van die deelstaat New Jersey van 15 Januarie 2002 tot 15 November 2004 toe hy bedank het, drie maande nadat hy in die openbaar verklaar het hy het n buite ...

Ewan McGregor

Ewan Gordon McGregor is n Skots-Amerikaanse akteur wat reeds in verskeie rolprente gespeel het. Sy eerste professionele rol was in 1993 met die hoofrol in die Britse Kanaal 4 reeks Lipstick on Your Collar. Hy het ook die rol gespeel van die heroï ...

Joshua McGuire

Joshua McGuire is n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente About Time en Mr. Turner, en in die televisiereekse Misfits en Lovesick.

Marcy McGuire

Marcy McGuire is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Seven Days Leave, Higher and Higher, Sing Your Way Home, en It Happened in Brooklyn.

Victor McGuire

Victor McGuire is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Lock, Stock and Two Smoking Barrels, The Phantom of the Opera, en Star Wars: Episode VII - The Force Awakens, en in die televisiereeks Goodnight Sweetheart.

Joel McHale

Joel McHale is n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Informant!, Ted, en Deliver Us from Evil, en in die televisiereeks Community.

Kevin McHale (akteur)

Kevin McHale is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Glee: The 3D Concert Movie en in die televisiereekse True Blood en Glee.

Senzo Mchunu

Edward Senzo Mchunu is n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika en die dienende Minister van Staatsdiens en Administrasie in die kabinet van President Cyril Ramaphosa. Hy het voorheen as die Premier van KwaZulu-Natal gedien, van 22 Aug ...

William McInnes

William McInnes is n Australiese akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Look Both Ways en Unfinished Sky, en in die televisiereekse Blue Heelers en SeaChange.

David Lee McInnis

David Lee McInnis is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Mikado Project en in die televisiereekse Iris en Mortal Kombat: Legacy.

Kinna McInroe

Kinna McInroe is n Amerikaanse aktrise, skryfster, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Office Space, Where the Heart Is, en Almost, en in die televisiereeks The Bernie Mac Show.

Graham McIntosh

Graham Brian Douglas McIntosh is n Suid-Afrikaanse politikus en boer. Hy behaal n B.A. en H.O.D. aan die Universiteit van Kaapstad en daarna n meestersgraad aan die Universiteit van Cambridge. In 1974 volg hy A. Hopewell, wat van 1953 tot 1974 Vo ...

Ian McIntosh

Ian McIntosh is n voormalige Zimbabwies-Suid-Afrikaanse rugbyafrigter. Hy was gedurende 1993 en 1994 hoofafrigter van die Springbokke. McIntosh het naby Bulawayo grootgeword. McIntosh het nooit as speler vir sy land gespeel nie, maar het in die 1 ...

Liam McIntyre

Liam McIntyre is n Australiese akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Legend of Hercules en in die televisiereekse Spartacus: War of the Damned en The Flash.

Adam McKay

Adam McKay is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Other Guys, Anchorman 2: The Legend Continues, Ant-Man, en The Big Short.

Lathan McKay

Lathan McKay is n Amerikaanse vervaardiger en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Harold, Road to Nowhere, en Evelution.

Michael McKean

Michael McKean is n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente This Is Spinal Tap, Clue, en A Mighty Wind, en in die televisiereeks Better Call Saul.

Gina McKee

Gina McKee is n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Notting Hill, Mirrormask, Atonement, en In the Loop.

Roxanne McKee

Roxanne McKee is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Legend of Hercules en in die televisiereekse Hollyoaks, Game of Thrones, en Dominion.

Danica McKellar

Danica McKellar is n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Wonder Years en Young Justice.

Don McKellar

Don McKellar is n Kanadese akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Last Night, The Red Violin, eXistenZ, en Blindness.

Ian McKellen

Ian Murray McKellen is n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Gods and Monsters, The Lord of the Rings: The Fellowship of the Ring, The Lord of the Rings: The Two Towers, en The Lord of the Rings: The Return of th ...

Mckenna Grace

Mckenna Grace is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Gifted en I, Tonya, en in die televisiereeks Designated Survivor.

Alex McKenna

Alex McKenna is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente What Women Want en Bear with Us, en in die televisiereekse Crossing Jordan en Code Black.

Virginia McKenna

Virginia McKenna is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A Town Like Alice, Carve Her Name with Pride, Born Free, en Waterloo.

Mia McKenna-Bruce

Mia McKenna-Bruce is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Fourth Kind en in die televisiereekse Tracy Beaker Returns en The Dumping Ground.

Ben McKenzie

Ben McKenzie is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent 88 Minutes en in die televisiereekse The O.C., Southland, en Gotham.

Fay McKenzie

Fay McKenzie is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sierra Sue, Cowboy Serenade, Heart of the Rio Grande, en The Party.

Jacqueline McKenzie

Jacqueline McKenzie is n Australiese aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Romper Stomper, Angel Baby, Deep Blue Sea, en The Water Diviner.

Julia McKenzie

Julia McKenzie is n Engelse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bright Young Things en Notes on a Scandal, en in die televisiereekse Agatha Christies Marple en Cranford.

Laura McKenzie

Laura McKenzie is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Chill Factor en Visions, en in die televisiereekse Laura McKenzies Traveler en This Just In.

Matt McKenzie

Matt McKenzie is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Black Mask, Vampire Hunter D: Bloodlust, en Final Fantasy: The Spirits Within.

Sally McKenzie

Sally McKenzie is n Australiese aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Undercover, Jucy, en A Womans Deeper Journey Into Sex, en in die televisiereeks Mortified.

Doug McKeon

Doug McKeon is n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente On Golden Pond, Mischief, The Boys of Sunset Ridge, en Come Away Home.

Lindsey McKeon

Lindsey McKeon is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Indigenous en in die televisiereekse Saved by the Bell: The New Class, One Tree Hill, en Supernatural.

Nancy McKeon

Nancy McKeon is n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Facts of Life en The Division.

Philip McKeon

Philip McKeon was n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en assistentregisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Where the Day Takes You, Murder in the First, en The Jacket, en in die televisiereeks Alice.

Britt McKillip

Britt McKillip is n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mission to Mars, Trick r Treat, en My Little Pony: Equestria Girls, en in die televisiereeks My Little Pony: Friendship Is Magic.

Carly McKillip

Carly McKillip is n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Saving Silverman, Hot Rod, en Triple Dog, en in die televisiereeks CardCaptors.

Gil McKinney

Gil McKinney is n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse ER, Supernatural, Friday Night Lights, en Once Upon a Time.