ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 193

Dagmar Manzel

Dagmar Manzel is n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Schtonk, According to the Plan, en Die Unsichtbare, en in die televisiereeks Klemperer - Ein Leben in Deutschland.

Makazole Mapimpi

Makazole Mapimpi is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat tans op vleuel speel vir die Sharks in Superrugby en die Sharks XV in die plaaslike Rugby-uitdaagreeks.

Marla Maples

Marla Maples is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Maximum Overdrive, Executive Decision, Happiness, en Loving Annabelle.

William Mapother

William Mapother is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente In the Bedroom en Another Earth, en in die televisiereekse Lost en The Mentalist.

Louis Maqhubela

Louis Maqhubela is n Suid-Afrikaanse skilder wat in Durban gebore is. Hy het sy skoolopleiding aan die Orlando High School ontvang en het daarna n tyd lank aan die Polly Street Kunssentrum onder Cecil Skotnes, en later ook onder Guiseppe Cattaneo ...

Kate Mara

Kate Mara is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Shooter, 127 Hours, Happythankyoumoreplease, en Fantastic Four.

Mary Mara

Mary Mara is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bound, A Civil Action, K-PAX, en Prom Night.

Rooney Mara

Rooney Mara is n Amerikaanse aktrise en kostuumontwerper. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Social Network, The Girl with the Dragon Tattoo, Side Effects, en Carol.

Anlen Marais

Sy matrikuleer aan die Hoerskool Fort Beaufort en is ook hoofmeisie daar. Haar vader is betrokke by die veiligheidspolisie en haar moeder doseer Latyn en Engels aan die Fort Hare Universiteitskollege op die dorp. Aan die Duitse klooster op die do ...

Danie Marais

Hy het n suster, Retha. Sy vader, Kallie, is n ingenieur en sy moeder n bibliotekaresse en Afrikaans-onderwyseres. Sy ouers het mekaar in Goodwood ontmoet waar hulle hoofseun en hoofmeisie van die Hoerskool J.G. Meiring was. Sy pa kry n beurs by ...

Niel Marais

Daniel Rudolf Marais is n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat in die Superrugbyreeks vir die Cheetahs, en in Japan vir die Yamaha Júbilo-span op losskakel speel.

Peter Marais

Petrus Jacobus "Peter" Marais is n Suid-Afrikaanse politikus. Hy dien tans as lid van die Wes-Kaapse provinsiale parlement vir die Vryheidsfront Plus. Hy was die eerste bruin burgemeester van Kaapstad vanaf 2000 tot sy ontslag in 2001. Hy is hier ...

Rolanda Marais

Rolanda Marais is n Suid-Afrikaanse aktrise. Marais is veral bekend vir haar rol as Stefanie Malherbe in kykNET se sepie, Binnelanders. Tot en met die ouderdom van twaalf, het sy in Johannesburg gewoon en het toe saam met haar ouers Wellington in ...

Josie Maran

Josie Maran is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Aviator, Van Helsing, en Little Black Book.

Laura Marano

Laura Marano is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Alvin and the Chipmunks: The Road Chip, Lady Bird, en The War with Grandpa, en in die televisiereeks Austin & Ally.

Vanessa Marano

Vanessa Marano is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Dexter, Switched at Birth, en Silicon Valley.

Rosie Marcel

Rosie Marcel is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Casualty, The Castle of Adventure, Holby City, en Holby Blue.

Joseph Marcell

Joseph Marcell is n Engelse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse CBS Summer Playhouse, The Fresh Prince of Bel-Air, en Holby City.

Jane March

Jane March is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Lover, Color of Night, en Clash of the Titans.

Stephanie March

Stephanie March is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mr. & Mrs. Smith en The Invention of Lying, en in die televisiereekse Law & Order: Special Victims Unit en Greys Anatomy.

Jamie Marchi

Jamie Marchi is n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Fairy Tail, Heavens Lost Property, Panty & Stocking with Garterbelt, en High School DxD.

David Marciano

David Marciano is n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Lethal Weapon 2 en in die televisiereekse Due South, The Shield, en Homeland.

Vanessa Marcil

Vanessa Marcil is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Rock en in die televisiereekse General Hospital, Beverly Hills, 90210, en Las Vegas.

Gill Marcus

Gill Marcus was vanaf November 2009 tot November 2014 die negende president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank. Sy is die eerste en enigste vrou wat die pos beklee het.

Stephen Marcus

Stephen Marcus is n Engelse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Lock, Stock and Two Smoking Barrels, The Greatest Game Ever Played, Ninja Assassin, en Walk Like a Panther.

Stuart Margolin

Stuart Margolin is n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Kellys Heroes, Death Wish, en Arbitrage, en in die televisiereeks The Rockford Files.

Laura Margolis

Laura Margolis is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Strangers, The Diabolical, en Higher Power, en in die televisiereeks Dirty Sexy Money.

Mark Margolis

Mark Margolis is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Scarface, Ace Ventura: Pet Detective, Pi, en Requiem for a Dream.

Miriam Margolyes

Miriam Margolyes is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Age of Innocence, Romeo + Juliet, Cats & Dogs, en Harry Potter and the Deathly Hallows: Part 2.

Margrethe II van Denemarke

Margrethe II is sedert 1972 koningin van Denemarke. Sy is die eerste vroulike heerser van die land ná Margrethe I, wat van 1388 tot 1412 oor die Skandinawiese lande geheers het tydens die Kalmarunie. Koningin Margrethe II se amptelike slagspreuk ...

Groothertogin Maria Wladimirowna van Rusland

Groothertogin Maria Wladimirowna van Rusland of Maria Wladimirowna Romanowa is sedert 1992 ’n aanspraakmaker op die hoofskap van die Huis van Romanof en die titel keiserin en outokraat van Rusland. Sy gebruik haar lewe lank die titel "groothertog ...

Michèle Marian

Michèle Marian is n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Until Death Do Us Part, Automärchen, en Der Lude, en in die televisiereeks Das Traumschiff.

Lisa Marie (aktrise)

Lisa Marie is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Ed Wood, Mars Attacks!, Sleepy Hollow, en We Are Still Here.

Scheana Marie

Scheana Marie is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse 90210, Jonas, Steve Harvey, en Vanderpump Rules.

Eli Marienthal

Eli Marienthal is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Slums of Beverly Hills, American Pie, The Iron Giant, en American Pie 2.

Cheech Marin

Cheech Marin is n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Up in Smoke, Born in East L.A., From Dusk Till Dawn, en Tin Cup.

Sanna Marin

Sanna Mirella Marin is n Finse politikus wat sedert 10 Desember 2019 as Finland se Eerste minister dien. Sy is n lid van die Sosiale Demokrate van Finland, en is sedert 2015 n lid van die Parlement van Finland. Sy was van 6 Junie 2019 tot 10 Dese ...

Mara Marini

Mara Marini is n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent CHIPS en in die televisiereekse Parks and Recreation, Black-ish, en Schitts Creek.

Ken Marino

Ken Marino is n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Ten en Wanderlust, en in die televisiereekse The State en Childrens Hospital.

Lex Marinos

Lex Marinos is n Australiese akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent An Indecent Obsession en in die televisiereekse The Aunty Jack Show en Kingswood Country.

Kika Markham

Kika Markham is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Killing Me Softly en Franklyn, en in die televisiereeks The Love School.

Monte Markham

Monte Markham is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Guns of the Magnificent Seven, Airport 77, en We Are Still Here, en in die televisiereeks The Six Million Dollar Man.

Petra Markham

Petra Markham is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Get Carter en in die televisiereekse Doctor Who, The Children of the New Forest, en EastEnders.

Mike Markkula

Armas Clifford Mike Markkula Jr. is n Amerikaanse elektriese ingenieur, sakeman en belegger. Markkula is van Finse afkoms; sy voorsate het in die 19de eeu na die Verenigde State geemigreer. Markkula was een van die eerste ingenieurs wat vir Intel ...

Jun Märkl

Jun Märkl is n Duitse dirigent. Hy is die seun van n Japannese pianiste-moeder en n Duitse violis-vader. Märkl het as kind die klavier en die viool gestudeer. Hy het in 1978 voortgegaan met sy klavier- en vioolstudies by die Musikhochschule Hanno ...

Meghan, Hertogin van Sussex

Meghan, Hertogin van Sussex is n voormalige Amerikaanse aktrise en tans lid van die Britse koninklike familie. Markle is in Los Angeles, Kalifornie, gebore. Nadat sy in 2003 n graad in teater en internasionale studie aan die Northwestern-universi ...

Aiden Markram

Aiden Kyle Markram is n Suid-Afrikaanse krieketspeler wat die kaptein van die Suid-Afrikaanse o/19-krieketspan was wat die 2014 IKR Onder-19 Krieketwêreldbeker gewen het. Hy het onder meer tydens die Krieketwêreldbeker 2019 vir Suid-Afrika gespeel.

Annika Marks

Annika Marks is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Sessions en in die televisiereekse The Fosters en Goliath.

Hannah Marks

Hannah Marks is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Runaways, The Amazing Spider-Man, en Anesthesia, en in die televisiereeks Dirk Gentlys Holistic Detective Agency.

Lana Marks

Lana J. Marks is n VSA-gebaseerde mode-ontwerper wat die gelyknamige modemerk Lana Marks gestig het. Sy is die voormalige Amerikaanse ambassadeur in Suid-Afrika. Sy het op 28 Januarie 2020 haar diplomatieke geloofsbriewe aan die Suid-Afrikaanse r ...