ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 169

Bongani Khumalo

Bongani Sandile Khumalo is n Suid-Afrikaanse sokkerspeler wat as n verdediger vir Supersport United en die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan speel. Khumalo is in Swaziland nou eSwatini gebore. Hy trek saam met sy ouers na Pretoria toe hy slegs ...

Leleti Khumalo

Leleti Khumalo is n Suid Afrikaanse aktrise. Sy is veral bekend vir haar rol in die film en toneelstuk "Sarafina". Sy het ook in films soos Hotel Rwanda ", Yesterday en Invictus verskyn. Tans vertolk sy die rol van "maZulu" in die e.tv sepie "Imb ...

Eugene Wanangwa Khumbanyiwa

Eugene Wanangwa Khumbanyiwa is n Malawiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Gangsters Paradise: Jerusalema, Chappie, en Shaidan.

Korn Khunatipapisiri

Korn Khunatipapisiri is n Thaise akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Loves Coming en in die televisiereekse Ugly Duckling Series: Boys Paradise en Sotus.

Mwai Kibaki

Mwai Kibaki is n Keniaanse politikus wat van Desember 2002 tot April 2013 die derde President van Kenia was. Kibaki was voorheen tien jaar van 1978 tot 1988 ondervoorsitter van Kenia onder president Daniel arap Moi. Hy het ook ministeriele ampte ...

Sandrine Kiberlain

Sandrine Kiberlain is n Franse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente To Have, For Sale, Alias Betty, en Mademoiselle Chambon.

Helmut Kickton

Kickton studeer musiek aan die Robert-Schumann-Hochschule Düsseldorf by Hans-Dieter Möller en Hartmut Schmidt. In 1986 het hy die A-eksamen uitstekend vir improvisasie en musiekgeskiedenis afgelê. Hy het homself geleer om blokfluit, kitaar, viool ...

Janet Kidder

Janet Kidder is n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bride of Chucky en Ginger Snaps 2: Unleashed, en in die televisiereekse Tom Stone en Arrow.

Nicole Kidman

Nicole Mary Kidman is n Australiese en Amerikaanse aktrise, sangeres, rolprentvervaardiger en model. Na sy in n verskeidenheid klein Australiese flieks en televisiereekse verskyn, was Kidman se deurbraak haar rol in die 1989 riller Dead Calm. Na ...

Mark Kiely

Mark Kiely is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Edge, Gods and Monsters, Bruce Almighty, en The Judge.

Udo Kier

Udo Kier is n Duitse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Flesh for Frankenstein, Blade, Melancholia, en Downsizing.

Kaleena Kiff

Kaleena Kiff is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Jaws: The Revenge en No Men Beyond This Point, en in die televisiereeks The New Leave It to Beaver.

Rya Kihlstedt

Rya Kihlstedt is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Home Alone 3 en Deep Impact, en in die televisiereekse Dexter en Covert Affairs.

Craig Kilgebore

Craig Kilgebore is n Amerikaanse skrywer, akteur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Old School, Pauly Shore Is Dead, Cursed, en The Benchwarmers.

Terry Kilburn

Terry Kilburn is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Goodbye, Mr. Chips, National Velvet, Bulldog Drummond Strikes Back, en Lolita.

Qorianka Kilcher

Qorianka Kilcher is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The New World en Hostiles, en in die televisiereekse Sons of Anarchy en The Alienist.

Emis Killa

Emiliano Rudolf Giambelli, beter bekend as Emis Killa, is n Italiaanse kletsrymer. Hy het op 18-jarige ouderdom die Tecniche Perfette -musiekwedstryd gewen, en is sedertdien een van Italie se bekendste kletsrymers.

Taran Killam

Taran Killam is n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente 12 Years a Slave, Brother Nature, en Killing Gunther, en in die televisiereeks Saturday Night Live.

Mark Killeen

Mark Killeen is n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Dark Knight Rises, 300: Rise of an Empire, en Risen, en in die televisiereeks Game of Thrones.

Adam Killian

2008: Afterparty 2009: Playing with Fire 4: Alarm 2014: Toby Dutch: Barebacking in Budapest 2010: Fuck U 2012: Push It Out 2010: Raising the Bar 2012: Cock Tease 2010: Affirmative Blacktion 2010: Steven Daigle XXXposed 2013: Auditions 49: Concret ...

Kara Killmer

Kara Killmer is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Chicago Fire, Chicago P.D., Chicago Med, en Chicago Justice.

Val Kilmer

Val Kilmer is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Doors, The Saint, The Salton Sea, en Kiss Bang Bang.

Kevin Kilner

Kevin Kilner is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente American Pie 2, A Cinderella Story, en Raising Helen, en in die televisiereeks Earth: Final Conflict.

Daniel Dae Kim

Daniel Dae Kim is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Spider-Man 2 en Insurgent, en in die televisiereekse Lost en Hawaii Five-0.

Jacqueline Kim

Jacqueline Kim is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Star Trek: Generations, Volcano, The Hollywood Sign, en Advantageous.

Kim Jong-oen

Kim Jong-oen is die leier van Noord-Korea se Kommunistiese Party en die land self. Hy beklee sedert Desember 2011 die titel van Hoogste Leier van Noord-Korea nadat sy vader, Kim Jong-il, op 17 Desember 2011 gesterf het. Sy oorlede oupa, Kim Il-su ...

Kim Taek-soo

Hierdie is n Koreaanse naam, die van is Kim. Kim Taek-soo Hangul: 김택수, Hanja: 金 擇 洙 gebore 25 Mei 1970 is n voormalige manlike tafeltennisspeler van Suid-Korea. Taek Soo speel met die pengreepstyl en gebruik n enkele kant van die spaan in t ...

Yunjin Kim

Yunjin Kim is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Shiri en Seven Days, en in die televisiereekse Lost en Mistresses.

Kimberly Guilfoyle

Kimberly Ann Guilfoyle is n Amerikaanse politieke ontleder, joenarlis, prokureur en televise nuuspersoonlikheid wat die Five on Fox News aangebied het.Sy het op 20 Julie 2018 die Fox netwerk verlaat. Guilfoye was n vervolgingsadvokaat in San Fran ...

Erik Scott Kimerer

Erik Scott Kimerer is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Toradora!, Accel World, Magi: The Kingdom of Magic, en Mobile Suit Gundam: Iron-Blooded Orphans.

Jimmy Kimmel

Jimmy Kimmel is n Amerikaanse akteur, komediant, televisievervaardiger, en draaiboekskrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Win Ben Steins Money, The Man Show, Crank Yankers, en Jimmy Kimmel Live!.

Rachel Kimsey

Rachel Kimsey is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Young and the Restless en Justice League Action.

Kyle Kinane

Kyle Kinane is n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Funny People, Random Tropical Paradise, en The House, en in die televisiereeks Those Who Cant.

Arif S. Kinchen

Arif S. Kinchen is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Wash en in die televisiereekse Sparks, Transformers: Robots in Disguise, en Star vs. the Forces of Evil.

Richard Kind

Richard Kind is n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Bugs Life, A Serious Man, Argo, en Inside Out.

Andy Kindler

Andy Kindler is n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Whos the Caboose? en in die televisiereekse Everybody Loves Raymond en Raising Dad.

Aja Naomi King

Aja Naomi King is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Four en The Birth of a Nation, en in die televisiereekse Emily Owens M.D. en How to Get Away with Murder.

Benjamin King (akteur)

Benjamin King is n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse NCIS, Weeds, Greys Anatomy, en Liv and Maddie.

Candice King

Candice King is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Juno en Deadgirl, en in die televisiereekse The Vampire Diaries en Dating Rules from My Future Self.

Carole King

Carole King is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A League of Their Own, Youve Got Mail, en Vanilla Sky, en in die televisiereeks Gilmore Girls.

Cleo King

Cleo King is n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Magnolia, Bubble Boy, Pineapple Express, en The Hangover.

Georgia King

Georgia King is n Engelse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Duchess, Wild Child, en One Day.

Jaime King

Jaime King is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Pearl Harbor, White Chicks, Sin City, en My Bloody Valentine.

Jamie Thomas King

Jamie Thomas King is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Mr. Turner en in die televisiereekse Mad Men en The Tudors.

Joey King

Joey King is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente White House Down, The Conjuring, The Kissing Booth, en Summer 03.

Matt King (komediant)

Matt King is n Engelse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bronson, RocknRolla, en Malice in Wonderland, en in die televisiereeks Peep Show.

Matthew Yang King

Matthew Yang King is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Batman Ninja en in die televisiereekse 24, Powers, en Code Black.

Patsy King

Patsy King is n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Homicide, Dynasty, en Prisoner.

Perry King

Perry King is n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bad, Class of 1984, The Day After Tomorrow, en The Divide.

Regina King

Regina King is n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Enemy of the State, Ray, A Cinderella Story, en Miss Congeniality 2: Armed & Fabulous.