ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 163

Tobi Jooste

Tobi Jooste is n Suid-Afrikaanse sanger, model, skrywer en TV-persoonlikheid van die Karoo, Suid-Afrika. Hy is tans in Johannesburg woonagtig. Jooste is bekend vir sy baritonstem. Hy sing in Afrikaans, Engels en Italiaans. Vroeer het Leo Musiek s ...

Anna Maria Jopek

Joszko Broda 1997 Ślady po Tobie 2000 Przed rozstaniem 1998 Szepty i łzy 2000 Niebo 2006 Tam, gdzie nie sięga wzrok 2003 Możliwe 2004 Chwilozofia 32-bitowa 1996 Cud niepamięci 1998 A gdybyśmy nigdy się nie spotkali 2006 co tyle milczenia 2002 Syp ...

Arno Jordaan

Arno Jordaan is n Suid-Afrikaanse sanger van Afrikaanse musiek. Hy is in 2003 aangewys as naaswenner in kykNET se sangkompetisie, Zing, waar hy saam met sy mededeelnemer, Susan, duette gesing het. Van sy treffers sluit in: Daar is plek vir jou by ...

Niell Jordaan

Niell Jordaan is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat in die Superrugbyreeks vir die Cheetahs, en in die Curriebeker vir die Vrystaat Cheetahs op agtsteman speel.

Terblanche Jordaan

Jordaan is op 15 Julie 1963 gebore as die oudste van drie kinders van mnr. en mev. Connie Jordaan. Hy behaal sy B.A graad in teologie aan die Universiteit van Pretoria en in 1988 sy B.D graad. In sy soeke na inligting neem hy ’n aantal ekstra kla ...

Theuns Jordaan

Theuns Jordaan is n Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer. Hy sing liedjies wat hy self skryf, sowel as liedjies van bekende liedjieskrywers soos Koos du Plessis, Johannes Kerkorrel en David Kramer. Sy eerste twee albums het dubbelplatinumstat ...

Alexis Jordan

Alexis Jordan is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Abduction en Magic Mike, en in die televisiereeks Emilys Reasons Why Not.

Jeremy Jordan (akteur)

Jeremy Jordan is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Last Five Years en Disneys Newsies the Broadway Musical, en in die televisiereekse The Flash en Supergirl.

Leslie Jordan

Leslie Jordan is n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Jason Goes to Hell: The Final Friday, Sordid Lives, en The Help, en in die televisiereeks Will & Grace.

Michael B. Jordan

Michael B. Jordan is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Fruitvale Station, Creed, Fantastic Four, en Black Panther.

Pallo Jordan

Zweledinga Pallo Jordan is n voormalige Suid-Afrikaanse politikus en kabinetsminister. Hy was n lid van die African National Congress se Nasionale Uitvoerende Komitee. Hy het as die minister van kuns en kultuur, minister van omgewingsake, en die ...

Rhoda Jordan

Rhoda Jordan is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Galaxy Hunter, Rule of 3, Living Things, en Girl Zero.

Sharon Jordan

Sharon Jordan is n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Suite Life of Zack and Cody en I Didnt Know I Was Pregnant.

Theo Jörgensmann

Theo Jörgensmann is n Duitse klarinetspeler, musikant en komponis. Hy word algemeen beskou as een van die belangrikste jazz klarinetspelers in Europa. Gedurende sy dertigjarige loopbaan het hy klarinet gespeel tydens uiteenlopende feeste en uitvo ...

Joschka Fischer

Joseph Martin "Joschka" Fischer is n Duitse politikus van die Alliansie 90 / The Greens. Hy dien van 1998 tot 2005 as Minister van Buitelandse Sake en as Visekanselier van Duitsland in die kabinet van Gerhard Schröder. Fischer was sedert die 1970 ...

Joseph A. Citro

Joseph A. Citro is n Amerikaanse skrywer, volkskundige en versamelaar van volksverhale uit die deelstaat Vermont, wat bekendheid verwerf het deur sy uitvoerige navorsing oor en dokumentasie van Vermont en die res van Nieu-Engeland se volks- en sp ...

Joseph Estrada

Joseph Ejercito Estrada is n Filippynse politikus en voormalige akteur wat van 1998 tot 2001 as die 13de president van die Filippyne gedien het, die negende vise-president van die Filippyne van 1992 tot 1998, en die 2013ste burgemeester van die s ...

William Joseph (musikant)

William Joseph Schwartz III, beter bekend as William Joseph, is n Amerikaanse pianis en sanger van Phoenix, Arizona. Hy het drie studio-albums vrygestel: Within, Beyond en Be Still.

Joshua na die Reën

Joshua na die Reen is die verhoognaam van die Afrikaanse liedjeskrywer en musikant Jacques de Villiers van Pretoria, Gauteng. Joshua na die Reen tree saam met ander musikante en soms ook solo op. Van die musikante wat hom bystaan is Lizandra Wint ...

T.B. Joshua

Temitope Balogun ­Joshua, ook bekend as "Die Profeet", is n Christelike gebedsgeneser in Nigerie. Hy verwerf in die 1990s internasionale bekendheid vir die genesings tydens dienste by sy tuiskerk, die Synagogue Church of All Nations in Lagos. Sy ...

Thomas Jouannet

Thomas Jouannet is n Switserse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Ma vie en lair en in die televisiereekse Les Cordier, juge et flic en Mes chers disparus!.

André Joubert

André Johan Joubert is n voormalige Suid-Afrikaanse rugbyspeler. Hy was welbekend as "die Rolls-Royce van Heelagters" vir sy spoed, klas en moeitelose styl. Hy het 34 keer op heelagter vir die Springbokke uitgedraf in die 1990′s, en 115 toetspunt ...

Craig Joubert

Joubert matrikuleer aan die Maritzburg Kollege en studeer in besigheidsfinansies by die Universiteit van Natal. Hy werk in korporatiewe bankwese, n professie wat hy vir vyf jaar beoefen, voordat hy n voltydse skeidsregter word.

Irma Joubert

Irma Joubert is n Afrikaanse geskiedkundige fiksieskrywer. Sy is die kleinkind van die kinderboekskrywer Tienie Holloway, en die politieke joernalis Jan-Jan Joubert is Irma se seun.

Milla Jovovich

Milla Jovovich is n Ukraanse/Amerikaanse aktrise en komponis. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Fifth Element, Resident Evil, The Fourth Kind, en Resident Evil: Afterlife.

Malese Jow

Malese Jow is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Escape Plan 3: Devils Station en in die televisiereekse NCIS: Los Angeles, The Flash, en The Shannara Chronicles.

Robert Joy

Robert Joy is n Kanadese akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Land of the Dead, The Hills Have Eyes, Aliens vs. Predator: Requiem, en Superhero Movie.

Joyce Banda

Joyce Hilda Banda is n Malawiese politikus wat van 7 April 2012 tot 31 Mei 2014. die president van Malawi was. Sy is die stigter en leier van die Peoples Party, wat in 2011 tot stand gekom het. Sy was n opvoeder en n voormalige vroueregte-aktivis ...

Elaine Joyce

Elaine Joyce is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Motel Hell en Trick or Treat, en in die televisiereekse The Love Boat en Beverly Hills, 90210.

João Lourenço

João Manuel Gonçalves Lourenço, GColIH, is n Angolese politikus wat sedert 26 September 2017 as president van Angola dien. Voorheen was hy Minister van Verdediging van 2014 tot 2017. In September 2018 word hy die Voorsitter van die Peoples Moveme ...

Juan Carlos I

Juan Carlos I was van 1975 tot 2014 die koning van Spanje. Hy kry sy name van sy vader, sy oupa en sy moeder se vader. Hy word veral onthou vir sy rol in Spanje se oorgang van n diktatorskap na n demokrasie nadat Francisco Franco in 1975 oorlede ...

Juan Orlando Hernández

Juan Jose Orlando Hernández Alvarado, dikwels bekend as JOH, is die huidige president van Honduras, wat op 27 Januarie 2014 die amp aanvaar het nadat hy die 2013 algemene verkiesing in Honduras gewen het. Hy het sy tweede presidensiele termyn op ...

Juanes

Juan Vasquez Esteban Aristizabal, beter bekend as Juanes is n sanger, liedjieskrywer, regisseur en aktivis. Hy sing Colombiaanse Pop en Rock wat in Spaans versmelt is met verskillende musikale ritmes. Hy is ook n uitgesproke aktivis vir maatskapl ...

Ashley Judd

Ashley Judd is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Heat, Double Jeopardy, Frida, en Bug.

Lesley Judd

Lesley Judd is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Half a Sixpence en in die televisiereekse Heidi, Z Cars, en The Queen Street Gang.

Naomi Judd

Naomi Judd is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Someone Like You., An Evergreen Christmas, en Route 65 Nashville, en in die televisiereeks Touched by an Angel.

Mike Judge

Mike Judge is n Amerikaanse skrywer, vervaardiger, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Beavis and Butt-Head Do America en in die televisiereekse Beavis and Butt-Head, King of the Hill, en Silicon Valley.

Anne Judson-Yager

Anne Judson-Yager is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Minority Report en in die televisiereekse NCIS en The Orville.

Julie Dawson (aktrise)

Julie Dawson is n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Caddie, The Fourth Wish, The F.J. Holden, en Freedom.

Cush Jumbo

Cush Jumbo is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Remainder en City of Tiny Lights, en in die televisiereekse The Good Wife en Vera.

Gertie Jung

Gertie Jung is n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sangen om den rode rubin, Takt og tone i himmelsengen, In the Sign of the Lion, en Evening Land.

Tony Juniper

Anthony Juniper is n Britse skrywer, volhoubaarheid-adviseur en omgewings-spesialis wat as uitvoerende direkteur van Friends of the Earth, England, Wales and Northern Ireland gedien het. Hy was vanaf 2000 tot 2008 Adjunk-voorsitter van Friends of ...

Noah Jupe

Noah Jupe is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Suburbicon, Wonder, The Titan, en A Quiet Place.

Jet Jurgensmeyer

Jet Jurgensmeyer is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Devils Knot, American Sniper, en Ferdinand, en in die televisiereeks Special Agent Oso.

Katherine Justice

Katherine Justice is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent 5 Card Stud en in die televisiereekse Ryans Hope en Simon & Simon.

Victoria Justice

Victoria Justice is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente wonder park en Henry danger, en in die televisiereekse Zoey 101 en drake and josh. Zoey 101

Juvenile (kletsrymer)

Juvenile is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bad Boys, Money Train, Bulletproof, en The New Guy.

Neeme Järvi

Järvi is in Tallinn gebore. Hy het aanvanklik aldaar musiek studeer, en later in Leningrad by die Leningrad Konservatoria onder o.a. Yevgeny Mravinsky en Nikolai Rabinovich studeer. Hy het vroeg in sy loopbaan poste gehou met die Estiese Radio en ...

Jérôme Garcès

Jérôme Garcès is n internasionale skeidsregter van die Franse Rugbyfederasie wat gereeld klubwedstryde in toernooie soos Pro14, Top 14 en Heineken Cup beoordeel. Hy het sy eerste volle internasionale verskyning in 2010 gemaak deur die Junior Wêre ...

Ann Eleonora Jorgensen

Ann Eleonora Jorgensen is n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Italian for Beginners en In Your Hands, en in die televisiereekse Forbrydelsen en Ride Upon the Storm.