ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 101

Robyn de Groot

Robyn de Groot, is n Suid-Afrikaanse professionele fietsryer.Sy was n professionele padfietsryer van 2006 tot 2012. Sy was deel van die Suid-Afrikaanse padfiets span vir ses agtereenvolgende jare en het haar land by vier Wêreldkampioenskappe; die ...

Frederik Willem de Klerk

Frederik Willem de Klerk was Staatspresident van Suid-Afrika vanaf September 1989 tot April 1994, en vanaf Februarie 1989 tot September 1997 ook leier van die Nasionale Party, wat later die Nuwe Nasionale Party geword het. Die familienaam De Kler ...

Eugene de Kock

Eugene Alexander de Kock is n voormalige kolonel van die Suid-Afrikaanse Polisie. Hy was die bevelvoerder van C1, n teeninsurgensie-eenheid van die Suid-Afrikaanse Polisie wat op Vlakplaas naby Pretoria gestasioneer was. C1 het talle anti-aparthe ...

Lochner de Kock

Lochner de Kock is ’n Suid-Afrikaanse musikant, akteur, skrywer en koskenner. Hy is veral bekend vir sy treffer enkelspeler Tussen Treine, wat hy saam met Richard van der Westhuizen opgeneem het. As akteur het hy in die rolprent ’n Pot Vol Winter ...

Quinton de Kock

Quinton de Kock is n Suid-Afrikaanse internasionale krieketspeler. Hy word in 2019 as Suid-Afrika se toetskrieketspeler van die jaar aangewys. Hy het onder meer tydens die Krieketwêreldbeker 2015 en Krieketwêreldbeker 2019 vir Suid-Afrika gespeel.

Eric de Kuyper

Eric de Kuyper is n Vlaams-Belgiese en Nederlandse skrywer, kunskritikus, en eksperimentele filmregisseur. Fiksionele outobiografiese romans, wat in die 3de persoon geskryf word, maak die grootste deel van sy kreatiewe werk uit. Sy akademiese skr ...

Joel de la Fuente

Joel de la Fuente is n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Space: Above and Beyond, Law & Order: Special Victims Unit, Hemlock Grove, en The Man in the High Castle.

Alana de la Garza

Alana de la Garza is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Mr. Fix It en in die televisiereekse Law & Order, CSI: Miami, en Law & Order: LA.

Madison De La Garza

Madison De La Garza is n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Desperate Housewives, Good Luck Charlie, en Bad Teacher.

Andy de la Tour

Andy de la Tour is n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Notting Hill, Oliver Twist, en Rogue One: A Star Wars Story.

Frances de la Tour

Frances de la Tour is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The History Boys, The Book of Eli, Alice in Wonderland, en Into the Woods.

John de Lancie

John de Lancie is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Reign Over Me, Pathology, en Crank: High Voltage, en in die televisiereeks Days of Our Lives.

Johann de Lange

Johann de Lange is n Afrikaanse digter, kritikus en skrywer van kortverhale. Hy word onder meer met die Ingrid Jonkerprys en die Hertzogprys bekroon vir sy skryfwerk.

Patricia de Lille

Patricia de Lille was die leier van die Onafhanklike Demokrate, n Suid-Afrikaanse politieke party wat deur haar in 2003 gestig is. Sy was ook voorheen n lid van die Pan Africanist Congress. In 2011 word sy burgemeester van Kaapstad nadat sy by di ...

Anthony De Longis

Anthony De Longis is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Masters of the Universe, Road House, Indiana Jones and the Kingdom of the Crystal Skull, en Gangster Squad.

Augusto De Luca

Augusto De Luca is n bekende Italiaanse fotograaf. De Luca het n akademiese graad in die regte verwerf, maar teen die middel van die 1970s n loopbaan as professionele fotograaf begin volg. De Luca oorskry met sy fotokuns die grenslyn tussen tradi ...

Thomas de Maizière

Karl Ernst Thomas de Maizière is n Duitse politikus wat van 2009 tot 2011 en 2013 tot 2018 as Minister van Binnelandse Sake gedien het, asook Minister van Verdediging van 2011 tot 2013. As lid van die Christen-Demokratiese Unie CDU, was hy voorhe ...

Drea de Matteo

Drea de Matteo is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Swordfish, Assault on Precinct 13, en Dark Places, en in die televisiereeks The Sopranos.

Fernando Collor de Mello

Fernando Affonso Collor de Mello is n Brasiliaanse politikus wat van 1990 tot 1992 die 32ste president van Brasilie gedien het, toe hy bedank het in n mislukte poging om sy vervolging deur die Brasiliaanse senaat te stop. Collor was die eerste pr ...

Danielle De Metz

Danielle De Metz is n Franse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Valley of the Dragons, Jessica, en The Party, en in die televisiereeks I Dream of Jeannie.

Luis Carlos de Morais Junior

Luis Carlos de Morais Junior is n Brasiliaanse filosoof en skrywer wat in Humaita, Rio de Janeiro gebore is. Hy het drie boeke oor populêre Brasiliaanse musikante in 2004 gepubliseer, naamlik: "Crisólogo, o Estudante de Poesia Caetano Veloso", "P ...

Rebecca De Mornay

Rebecca De Mornay is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Risky Business, Runaway Train, The Hand That Rocks the Cradle, en Wedding Crashers.

Drena De Niro

Drena De Niro is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Intern en Joy.

Robert de Niro

Robert de Niro is n Amerikaanse akteur, regisseur, vervaardiger en stemkunstenaar. Van sy bekendste rolprente is: Mean Streets, The Godfather: Part II, Taxi Driver, The Deer Hunter en meer onlangs Casino en The Good Shepherd.

Emilie de Ravin

Emilie de Ravin is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Brick, The Hills Have Eyes, en Remember Me, en in die televisiereeks Lost.

Portia de Rossi

Portia de Rossi is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Scream 2 en Cursed, en in die televisiereekse Ally McBeal en Arrested Development.

André De Shields

André De Shields is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Extreme Measures en The Good Heart.

Edward de Souza

Edward de Souza is n Engelse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Phantom of the Opera, The Spy Who Loved Me, en The Golden Compass, en in die televisiereeks Sapphire & Steel.

Sebastian de Souza

Sebastian de Souza is n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Kids in Love en in die televisiereekse Skins, The Borgias, en Recovery Road.

Dominique de Villepin

Dominique de Villepin, gebore op 14 November 1953 in Rabat, is n Franse diplomaat, digter en politikus. Dominique de Villepin is van 1977 tot 2002 n lid van die Gaullistiese party Rassemblement pour la République RPR, daarna van die Union pour un ...

AB de Villiers

Abraham Benjamin de Villiers is n Suid-Afrikaanse krieketspeler en voormalige kaptein van die Eendag- en T20-span van die Proteas. Hy het onder meer tydens die Krieketwêreldbeker 2007, Krieketwêreldbeker 2011 en Krieketwêreldbeker 2015 vir Suid-A ...

Albert de Villiers

Albert de Villiers is n Suid-Afrikaanse akteur. De Villiers het n dramagraad van die Universiteit van die Vrystaat verwerf. Hy maak sy debuut as n kranksinnige in kykNET se sepie, Binnelanders. Daarna vertolk hy rolle in Molly en Wors, Thysneiwer ...

Coenie de Villiers

Coenraad Grabe de Villiers is op 11 Oktober 1956 in Bloemfontein gebore. De Villiers is n persoon wat in die kunste opgelei is as klassieke pianis, maar het ook n kwalifikasie in mediawese verwerf. Hy het in die 1980s en 1990s hoofsaaklik in Sipr ...

Dawie de Villiers

Dawie de Villiers was van 1980 tot 1986 die Minister van Handel en Nywerheid in Suid-Afrika. Gedurende 1989 beklee hy die amp Minister van Mineraal- en Energiesake, sowel as die portefeulje Openbare Ondernemings.

Gys de Villiers

Gysbert Dirk de Villiers is n Suid-Afrikaanse akteur en beeldhouer. Hy is veral bekend vir sy rol as Zieg Combrink in M-Net se sepie Binnelanders vanaf 2005 tot 2006.

Henry Oswald de Villiers

In 1965 speel hy vir die Universiteit van Kaapstad se eerste XV. In Junie van daardie jaar haal hy die Westelike Provinsiespan. In 1967 word hy die eerste keer vir die Springbokke gekies teen die Franse en speel in al vier toetse. Weens beserings ...

Helene de Villiers

Helene de Villiers is bekend as vertaler en kenner op die gebied van kinderverhale, spesifiek sprokies. Sy het nie net inheemse sprokies aangeteken en oorvertel nie, sy het ook verskeie wêreldbekende sprokies in Afrikaans vertaal.

Jean de Villiers

Jean de Villiers is n Suid-Afrikaanse rugbyspeler en Suid-Afrika se vier-en-vyftigste Springbokkaptein. Hy het sy rugbyloopbaan as n vleuel begin, maar later hoofsaaklik op senter gespeel. De Villiers het lank vir die Westelike Provinsie en die S ...

Johan de Villiers

Johannes Bertus de Villiers is op 5 Julie 1976 gebore. Sy pa Danny is n rekenmeester en ma Marita n oud-onderwyseres. Hy het n broer en n suster. Vanaf 1996 studeer hy aan die Universiteit van Stellenbosch, waar hy in 1998–99 B.A en B.A. Honneurs ...

Leon de Villiers

Leon Johannes de Villiers is n bekroonde Afrikaanse skrywer van kinder- en jeugverhale. Gedurende sy loopbaan word hy onder meer bekroon met die Scheepersprys, die M.E.R prys, die Alba Bouwer-prys, die C.P. Hoogenhout-prys en die ATKV kinderboekt ...

Louis de Villiers

Louis de Villiers is n bekroonde Afrikaanse sportjoernalis en skrywer van ’n rugbyriller. Die predikant, digter en koerantredakteur I.L. de Villiers was sy vader.

Peter de Villiers

Peter de Villiers is n Suid-Afrikaanse rugbyafrigter. Hy was n skrumskakel in sy beginjare en was die eerste gekleurde afrigter van die Springbokspan. Ná sy sukses met Suid-Afrika se o/19- en o/21-spanne is hy in Januarie 2008 as nasionale afrigt ...

Rocco de Villiers

Rocco de Villiers is bekende Suid-Afrikaanse pianis. Hy was ook in kykNET se TV-program, Klop die Klawers te sien gewees.

Wim de Villiers

Willem "Wim" Johan Simon de Villiers is n Suid-Afrikaanse akademikus en dokter. Hy is sedert 2015 die 12de rektor en visekanselier van die Universiteit Stellenbosch. Hy het Russel Botman opgevolg nadat laasgenoemde in 2014 skielik aan n hartaanva ...

Pierre de Vos

Pierre de Vos is ’n kenner van die Grondwet van Suid-Afrika en professor aan die Universiteit van Kaapstad. Hy het ook ’n roman geskryf oor die politieke toestande in die land tydens apartheid.

Abraham H. de Vries

Abraham Hermanus de Vries is n Afrikaanse kortverhaalskrywer. Hy word as een van die voorste eksponente in die Afrikaanse kortprosa beskou, veral in sy generering van nuwe betekenismoontlikhede in die struktuur van sy korter tekste. Sy oeuvre moe ...

Casper de Vries

Casper de Vries is n Afrikaanse komediant en akteur. Hy is veral bekend vir sy eenman-vertonings en skurwe taal. Baie Afrikaners hou van sy humor, hoewel sommige dit as walglik beskou. De Vries is op 1 Junie 1964 in Pretoria, Suid-Afrika gebore. ...

Leon de Winter

De Winter is in die suide van Nederland gebore. Hy het grootgeword in n Joods-ortodokse gesin en het n sekondêre staatskool in s-Hertogenbosch bygewoon. Na voltooiing van sy studies het hy ingeskryf by die Beierse Rolprentateljee in München en by ...

Tim de Zarn

Tim de Zarn is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Fight Club, Spider-Man, The Texas Chainsaw Massacre: The Beginning, en The Cabin in the Woods.

Jack Deam

Jack Deam is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Playing the Field, Life on Mars, en Father Brown.